Where is my computer box

AJ Dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 99
Joined: 18 Jun 2009 20:25
Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
Nickname: A.J.
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 4.8l Patrol GL
Home Language: Afr

Where is my computer box

Post by AJ Dup »

Hi all

Do one of you guys know where my computer box is? Is it safe from water or is there something I can do to waterproof it? And what else must I waterproof for a safe deep crossing?
After my big fright of drowning 2 weeks ago I don't want to take on unnessasery risk again.

Please can someone help me with advice?
4.8l GL Patrol
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Where is my computer box

Post by Tjaart »

AJ

Ek het alook in die diepe waters kak opgetel. vir die volgende redes: Ek het soos 'n drol ge"dryf"....!! :redface:

Die elektriese goed is 'n probleem. Die grootste een is die Mass airflow meter[MAF], wat net na jou airfilter sit in die aluminium "pyp. As hy enigsins water kry, het jy moeilikheid.. MAAR, ek dink nie die 4.8 het een nie :think: . Dan is dit net jou fuse boks. Ek weet egter nie waar is die 4.8 s'n nie. Ek weet daar boksies met drade langs jou regtervoet in die footwell, agter die plastiek paneel. Dis gewoonlik jou immobilizer en is aftermarket. Ek het egter myne verwyder en het nou nie meer probleme nie. 'n Manier wat ek die water in die plugs voorkom is om Silicon spray te spuit op al die elektriese pulg en connections, ook die fuse box in die engine kap. Dit vorm 'n lagie oor die plug/draad/fuse, en werk baie goed. Jy kan ook al jou sparkplugs met Q20 spuit of silicon spray. As hulle water kry, dan mis jou engine en verloor jy momentum in die water.

Baie keer gebeur dit dat jy te vinnig die water storm en dan gooi jou fan water sproei oor die engine, en dis waar die probleme kan kom. Die beste is om die water te vermy, :thumbdown: , maar die Vader weet, ek is soos 'n "moth to the flame" met water. :redface: Ek is al ewig in die modder en slote dongas. Wat ek ook geleer het, is om my onderstel skoon te spuit na so 'n trippie. Daar is baie modder en klippe wat vassit onder die voertuig. Ek grease my drive shafts een keer elke 2 maande. Ek spuit die shocks se sleeve uit, damper sleeve en coils ook skoon. Ek kyk ook na die bedrading onder die voertuig en die A/C pype wat agter toe loop. Ook my fuel filter word skoon gespuit en ek kyk dat die fuel pypies skoon en intak is. Ek maak die engine skoon met CLEAN GREEN. Dan kyk ek na al die pype, A/C, water en bedrading, gaan die battery na, is hy los/vas? Is al die aard bedrading nog vas? Is die winch se drade in orde, spuit die kabel van die winch skoon en maak seker als is vas. Dis belangrik om jou veortuig te ken en te weet watter drade en fuses en bokse sit waar, sodat as iets of of wg is, jy dit dadelik agterkom. Ook die onderstel weet ek nou al wat hoort waar, en as iets uitplek is, sien ek dit dadelik raak.

Dit vat soms tyd, maar dis belangrik om te weet wat is waar. as jy jou ECu box kry maak seker al die bedrading is vas en dat die ding lek nie. As jy kan, seel hom met silicon en sptui hom goed met Q20. :thumbup:
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
AJ Dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 99
Joined: 18 Jun 2009 20:25
Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
Nickname: A.J.
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 4.8l Patrol GL
Home Language: Afr

Re: Where is my computer box

Post by AJ Dup »

Dankie Tjaart

Dit Help baie Dankie :thumbup: :thumbup: :thumbup: my lorrie het n MAS sal hom maar mooi uit water hou WWW het weer vandag deur lekker diep water gery ek het my Snorkel getoets hy werk mooi :woo: ek kan ongelukkig nie n foto opsit nie ek het nie my kamera by my gehad nie :doh: maar ek is seker die klomp op die 4x4community sal weer n report skryf ek sal kyk of ek n foto in die hande kan kry en post. :clap:

Groete
A.J.
4.8l GL Patrol
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Where is my computer box

Post by Tjaart »

Great AJ

Stuur asb die link sodra hulle iets geskryf het. Ek wil moer graag daar gaan ry in Desember. Ons trek nou terug van Pietersburg af oor 3 weke. Dan gaan ek serious speel oor Desember. Mahem, Chimes, Hennops. Ek hoor egter Chloorkop is toe??? :think: . Sal gaan kyk.

Waar gaan jy Desember wees. Ek vrek om saam met ander Patrol manne te ry. hier is net 'n klomp useless cruisers. en klomp fortuners wat noi teers grondpad sien nie. Ek moet se, ek is baie meer gerus met my Snorkel op. dit maak rerig 'n reuse verskil. En die Patrol kan!! :thumbup:

Laat weet wanneer julle weer Chimes toe gaan asb!!
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
AJ Dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 99
Joined: 18 Jun 2009 20:25
Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
Nickname: A.J.
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 4.8l Patrol GL
Home Language: Afr

Re: Where is my computer box

Post by AJ Dup »

Hiers die link http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=44367

Waarheen trek jy? Sal baie graag vir jou wil kom kuier daar is so baie goed wat ek jou wil vra :biggrin: :rolleyes:
Ons is maar Desember by die huis ons kan Chloorkop nog ry ek glo hulle sal eers ernistig werk daaraan volgende jaar :thumbdown:
Sal jou laat weet wanneer ons gaan. :thumbup:
4.8l GL Patrol
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Where is my computer box

Post by Tjaart »

Aj

Ons trek terug Centurion toe. Ons het nou vir byna 3 jaar in Pietersburg gebly waar ek die Loogieterswerk behartig het op die nuwe Peter Mokaba Stadion vir die 2010 sokker volgende jaar.
013.jpg
013.jpg (90.66 KiB) Viewed 2870 times
Ons bly in Lyttleton en ek is moerse opgewonde om al die plekke in Gauteng te gaan ry. dit sal baie lekker wees om ander Patrol manne te ontmoet en saam mee te ry!!

Ek het di fotos gesien. Lyk moer lekker. Dis die goed waarvan ek hou!! julle is lekker diep daar!!! Great!! :clap: Dis hoe dit hoort!!
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Where is my computer box

Post by JG Shields »

Ek is besig om my 3.0Di om te skakel na 'n 4.8 petrol. Met die oog op die ECU se in- en uitbou het ek vandag by Imperial Nissan gaan vra waar die ECU sit. In beide die diesel en petrol (GU modelle) sit die ECU:

> Voor die rathefboom
> Agter die plastiek paneel waarin die sigaret aansteker gemonteer is. (reg onder die radio en klimaat kontroles)
> Op die vloer van die ratkas boggel.

Ek sal dit vir myself sien in die volgende 2 dae en askuus vra as ek verkeerd was.

Groete
Patrol fan!
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Where is my computer box

Post by Tjaart »

JG

Ek dink jy is reg. Ek het al ook daar ingeloer en goed gesien wat lyk asof ek nie daaraan moet karring nie!! :thumbup:
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: Where is my computer box

Post by Herrie »

JG, kyk op bladsy EC 12 van die manual - daar is 'n relay wat jy ook gaan nodig kry.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Where is my computer box

Post by JG Shields »

Herrie,

Die rekenaar is inderdaad in daardie omgewing, maar nie op die "boggel" se vloer nie. Die blink kassie wat op die vloer reg voor die rathefboom gemonteer is, is die Airbag kontrole-kassie. Die rekenaar sit redelik hoog, net-net regs onder die radio. Sodra jy die plastiek paneel afhaal waarteen jou linker knie sou rus, sal jy hom sien.

Ek het die VOLLEDIGE harnaste met alle relay kassie, "fuseboxes", skakelaars, rekenaar ens...uitgebou en saam met die enjin en ratkas afgelewer. Geen enkele draad is geknip nie. Dit beteken 'n totale oorplanting en nie 'n ombouing nie. Ek sal vandag my projek onder 'n aparte "post" op die forum plaas vir die wat belang sou stel.
Patrol fan!
Post Reply

Return to “13. Electrical & Electronics”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests