Jules wrote:Baie mooi, ek wil defnitief terug gaan soontoe , was daar Januarie 2012 maar my GQ se linker agterste calipher het probleme gegee toe het ek en my aanstaande skoonseun slegs met sy LC79 gaan ry en ek moet sê daar is een of twee erge plekke wat lekka skuins is waar ek gedog het die LC met sy swaar canopy gaan dalk omval.
shalom
Waar presies is hierdie plek?
Jules, klink my as jy daar was, en PC en co was nou daar, dan is dit 'n moontlike middeweg waar ons gautengers uiteindelik vir jou kan ontmoet in lewende lywe!
Dit is naby Clarens. Die Bloem manne kan julle ook join as daar so iets gereel word. 3h van Jhb, 3h van Bloem, dink dit is so 4-5h van Durban. Klink soos n goeie plek vir n GTG.
Last edited by Marino4x4 on 22 Aug 2013 11:10, edited 1 time in total.
Marino4x4 wrote:3h van Jhb, 3h van Bloem, dink dit is so 4-5h van Durban. Klink soos n goeie plek vir n GTT.
Goeie idee vir volgende jaar se beplanning.
Ek weet ons hou 'n eindjaar funksie in Nov, maar ongelukkig is dit omtrent net vir die Gauteng lede.
Ons moet dalk reel vir 'n GTG so in die middelk van die jaar waar ons al die ouens soos hierbo genoem kan bymekaar kom en ontmoet???? Die klink na die regte plek
Stefan , jul Kapenaars moet net Red Bull drink dan vlieg jul mos soontoe.
Ja ek dink dit is nogals n great plan om n GTG daar te hou of dalk weer by 3 Provinsies.
Middel van die jaar is net erg koud vir ons Zoeloelanders want ons temp in die winter is so 17 - 30 grade afhangende hoe die wind waai, maar gelukkig het ons alkohol in ons are so ons kan koue hanteer
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Weens die koue, dalk eerder 'n GTG vir die jaar-eind funksie - laat November.
Ek sukkel baie met koud kry deesdae.
Marino, wat van Bloem? As Kapenaars sal kom. 10 ure se ry, eerder as 12.5 ure. 4 ure vir Gautengers, en 6 vir Durban. EK het nie die wiskunde gedoen nie, maar dit is dalk 'n beter average!
Indien jy weet van 'n gooeie plek, sal ek probeer arm draai by die ooms op die Nissan 4x4 klub kommittee.
Can you imagine a central gathering spot, planned well in advance, where the WHOLE of South Africa's Patrol guys, and even the Hardbody, Navara, and Pathy guys can get together for a SA national party!!
I think that this is an achievable event!! I will bring it up at the next Nissan Club committee meeting. It will have to be mid to late next year, with a central point being the key objective so as to keep the distances sort of equal. Lets give it some thought. I'll start a thread called "National Patrol forum and Nissan Club GTG"