New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Welkom Corne -- ek hou daai Patrol al dop van hy op "sale" gekom het teen R184 000 -- noudiedag gesien sy prys is "reg" gemaak - toe weet ek sommer, nie lank nie - dan het hy 'n nuwe baas .. Geniet hom, geniet die forum.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- G-MAN
- Patrolman 1000+
- Posts: 1097
- Joined: 02 May 2009 19:50
- Full Name: A.G.HOLMES
- Nickname: G-MAN
- Home Town: Cape Town, Noordhoek
- Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
- Home Language: Engels
- Location: Cape Town, Noordhoek.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 9 times
-
- Full Member
- Posts: 28
- Joined: 19 Jul 2012 14:38
- Full Name: Cornelius Schutte
- Nickname: Corne
- Home Town: Bettys Bay
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2 SGL
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Ja, ek het om ook lank dopgehou, en die prys sien afkom. Ek dink ek was gelukkig, want PA Hamlet is bietjie uit almal se koers uit, so ek was net die regte naweek daar. Dit lyk asof die vorige eienaar die Patrol goed opgepas het - dit was haar man s'n gewees, en toe hy in 2001 oorlede is, het sy die voertuig gehou, maar min gery. Volle diensrekord, so kms is "genuine". Sy was maar hartseer toe ek die Patrol kom haal het....
Die Weber omskakeling is nie baie professioneel gedoen nie - ek sal daarna moet kyk. Die Patrol trek egter baie lekker, het baie wringkrag ens, so dit is dalk nie te sleg gestel nie. Het gisteraand 'n vinnige luierspoedprobleem tydelik opgelos deur 'n veertjie op die versnellerkabel te verskiif sodat die vergasser nou ordentlik toemaak as mens die versneller los (het teen so 1200 rpm geluier - nou so 700rpm met lugversorging af, en 600 rpm met dit aan)? Sal kyk wat dit vandag doen.
Oja - die vorige eienaar het die Patrol "Wasabi" gedoop - dit lyk of die naam werk hier by ons, as niemand dit al gebruik nie...

Latest fascination: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX, and a 1995 Nissan Patrol 4.2 SGL
Current other vehicles: 1980 Mercedes 450 SL, 2012 Mercedes C200T CDI
Previous 4x4's: Too many Land Rovers and a Jeep Grand Cherokee V8
Current other vehicles: 1980 Mercedes 450 SL, 2012 Mercedes C200T CDI
Previous 4x4's: Too many Land Rovers and a Jeep Grand Cherokee V8
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Wasabi klink reg vir my groen en warm!!!pas mooi by jou lorrie
Daai bly n bargain............hoop julle ry somme baie kilos saam het jy al gekyk of die difflock werk?

Daai bly n bargain............hoop julle ry somme baie kilos saam het jy al gekyk of die difflock werk?
- DawidT
- Senior Member
- Posts: 302
- Joined: 29 Jul 2011 08:17
- Full Name: Dawid Taljaard
- Nickname: Dawid
- Home Town: Witbank
- Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 30 times
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Hi Corne,
Baie welkom en groot geluk met daai nuwe GQ van jou!!! Jy sal nie jou D3 mis nie, ek het ook dieselfde skuif gemaak en kyk nie om nie
Geniet hom terdee 
Baie welkom en groot geluk met daai nuwe GQ van jou!!! Jy sal nie jou D3 mis nie, ek het ook dieselfde skuif gemaak en kyk nie om nie

- PeetO
- Senior Member
- Posts: 73
- Joined: 16 Jun 2012 23:16
- Full Name: Peet Oosthuizen
- Nickname: Peet
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol SGL 4.2
2015 Ford Ranger XLT with AHA Camper. - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Baie Welkom Corne.
My Patrol lek ook erens by die 2 de tenk en sukkel ek om te sien waar die lek is. Moet hom (ek dink nie 'n Patrol kan 'n "haar" wees nie) na die regte plek vat.
Uit ondervinding kan ek se jy SAL die Patrol geniet
Peet
My Patrol lek ook erens by die 2 de tenk en sukkel ek om te sien waar die lek is. Moet hom (ek dink nie 'n Patrol kan 'n "haar" wees nie) na die regte plek vat.
Uit ondervinding kan ek se jy SAL die Patrol geniet
Peet
-
- Full Member
- Posts: 28
- Joined: 19 Jul 2012 14:38
- Full Name: Cornelius Schutte
- Nickname: Corne
- Home Town: Bettys Bay
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.2 SGL
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Tinus
Ja - ek het die Diff Lock, "Locking Hubs" , 4H, & 4L al in Bettiesbaai se grondpad strate getoets - dit werk 100% sover ek kan sien. Diff Lock liggie kom aan (na 'n paar meter se ry), en as ek op grond area skerp draai, kan ek voel die agterste diff is gesluit. Sover ek verstaan wat ek gelees het, is dit alles normaal. (Ek was juis bekommerd hieroor, want het gehoor as die goed nie gebruik word nie, dan hou hulle sommer op werk!)
Sal die naweek bietjie verder speel.
Groete
Corne
Ja - ek het die Diff Lock, "Locking Hubs" , 4H, & 4L al in Bettiesbaai se grondpad strate getoets - dit werk 100% sover ek kan sien. Diff Lock liggie kom aan (na 'n paar meter se ry), en as ek op grond area skerp draai, kan ek voel die agterste diff is gesluit. Sover ek verstaan wat ek gelees het, is dit alles normaal. (Ek was juis bekommerd hieroor, want het gehoor as die goed nie gebruik word nie, dan hou hulle sommer op werk!)
Sal die naweek bietjie verder speel.
Groete
Corne
Latest fascination: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX, and a 1995 Nissan Patrol 4.2 SGL
Current other vehicles: 1980 Mercedes 450 SL, 2012 Mercedes C200T CDI
Previous 4x4's: Too many Land Rovers and a Jeep Grand Cherokee V8
Current other vehicles: 1980 Mercedes 450 SL, 2012 Mercedes C200T CDI
Previous 4x4's: Too many Land Rovers and a Jeep Grand Cherokee V8
- Russ Kellermann
- Patrolman 1000+
- Posts: 1148
- Joined: 01 Feb 2010 22:39
- Full Name: Russell Kellermann
- Nickname: Russell Kellermann
- Home Town: Cape Town now, grew up on the Wild Coast.
- Current 4x4: 2007 Patrol 4.2D Pickup
2005 Patrol 4.2TD Wagon - Home Language: English
- Has thanked: 8 times
- Been thanked: 94 times
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Welcome Dude!
I saw this vehicle for sale online. I almost fell off my chair when i saw the milage on the clock!
I saw this vehicle for sale online. I almost fell off my chair when i saw the milage on the clock!
'07 Patrol Pickup TD42 N/A,285's KM2,3" Lift,ONCA Bars,Warn High Mount,Alu Canopy, and some other Stuff.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)
Corne, that sounds good!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests