Cornelius Kotzé
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Cornelius Kotzé
Welkom Cornelius
Groete
Jules
Groete
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Cornelius Kotzé
Dankie aan julle vir die verwelkoming. 

Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Cornelius Kotzé
Hello Abri,
Jong klink vir my of Andre van Air Supply Spring Company jou rook met die prys van daai airlifts.
Ek het sopas vir my Firestone airlifts met onboard air (ek het darem n ARB Airlocker voor so die pomp was klaar daar) agter in my Patrol gesit - ek het R4450-00 excl betaal - en met die druk van n knoppie pomp ek my airbags van binne die kar op of blaas af - drukmeter en als ingesluit. Ek het R3000-00 vir die airlifts betaal en R1450-00 vir die drukmeter en skakelaar - dit was saam met installasie!!
Dog ek noem dit maar net - want ek is dieselfde prys gequote vir my voorste airsprings - maar almal se dis regtig onnodig. Ek het dit maar eers gelos vir nou - sal later self besluit of voor regtig nodig is.
Dog ek noem dit net vir jou - for what is's worth!!!
Groetnis
Jong klink vir my of Andre van Air Supply Spring Company jou rook met die prys van daai airlifts.


Dog ek noem dit maar net - want ek is dieselfde prys gequote vir my voorste airsprings - maar almal se dis regtig onnodig. Ek het dit maar eers gelos vir nou - sal later self besluit of voor regtig nodig is.
Dog ek noem dit net vir jou - for what is's worth!!!

Groetnis
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Cornelius Kotzé
Baie Welkom Cornelius - hoop jy geniet die forum net so baie soos ons!!!
Vragie - bly jy jou lewe lank al in Wellington en of daar skool gegaan?? Ek sien jy is 42 - selfde ouderdom as ek - het 1984 daar gematrikuleer. En jy??
Groetnis
Vragie - bly jy jou lewe lank al in Wellington en of daar skool gegaan?? Ek sien jy is 42 - selfde ouderdom as ek - het 1984 daar gematrikuleer. En jy??
Groetnis
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Cornelius Kotzé
Hallo Pieter, praat ons van dieselfde airsprings.Pieter du Toit wrote:Hello Abri,
Jong klink vir my of Andre van Air Supply Spring Company jou rook met die prys van daai airlifts.Ek het sopas vir my Firestone airlifts met onboard air (ek het darem n ARB Airlocker voor so die pomp was klaar daar) agter in my Patrol gesit - ek het R4450-00 excl betaal - en met die druk van n knoppie pomp ek my airbags van binne die kar op of blaas af - drukmeter en als ingesluit. Ek het R3000-00 vir die airlifts betaal en R1450-00 vir die drukmeter en skakelaar - dit was saam met installasie!!
![]()
Dog ek noem dit maar net - want ek is dieselfde prys gequote vir my voorste airsprings - maar almal se dis regtig onnodig. Ek het dit maar eers gelos vir nou - sal later self besluit of voor regtig nodig is.
Dog ek noem dit net vir jou - for what is's worth!!!![]()
Groetnis
Die wat ek insit is 1T14c-3 wat totale vervangging van die coil is. Indien dit wel die geval is laat asb weet by wie jy koop.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Cornelius Kotzé
Abri,
Ek vra verskoning - die wat ek ingesit het is die sak wat binne in die coil kom - wat jy eintlik insit is n air suspension - selfde soos wat mens op die Land Rovers kry. Jy gaan fisies jou kar kan opjack - myne is maar minimale lig van die voertuig - dis meer om die ride comfort en roadholding te verbeter met swaar vrag en sleep. Sorry - twee heeltemal verskillende goed!!
Groete
Ek vra verskoning - die wat ek ingesit het is die sak wat binne in die coil kom - wat jy eintlik insit is n air suspension - selfde soos wat mens op die Land Rovers kry. Jy gaan fisies jou kar kan opjack - myne is maar minimale lig van die voertuig - dis meer om die ride comfort en roadholding te verbeter met swaar vrag en sleep. Sorry - twee heeltemal verskillende goed!!

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Cornelius Kotzé
Geen verskoning nodig nie. Dit is altyd goed as mede eienaars uitkyk vir 'n ou se sak welstand.Pieter du Toit wrote:Abri,
Ek vra verskoning - die wat ek ingesit het is die sak wat binne in die coil kom - wat jy eintlik insit is n air suspension - selfde soos wat mens op die Land Rovers kry. Jy gaan fisies jou kar kan opjack - myne is maar minimale lig van die voertuig - dis meer om die ride comfort en roadholding te verbeter met swaar vrag en sleep. Sorry - twee heeltemal verskillende goed!!![]()
Groete

2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Cornelius Kotzé
Nee ek is sedert 1993 in Wellington, tot wanneer was jy hier?Pieter du Toit wrote:Baie Welkom Cornelius - hoop jy geniet die forum net so baie soos ons!!!
Vragie - bly jy jou lewe lank al in Wellington en of daar skool gegaan?? Ek sien jy is 42 - selfde ouderdom as ek - het 1984 daar gematrikuleer. En jy??
Groetnis
Dankie vir verwelkoming.
Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: Cornelius Kotzé
Hi Patrol 4.8
Ok dankie - ek is 1984 uit Wellington uit na matrikulasie. Ons het daar gewoon maar my ouers het reeds in 1975 verhuis Worcester toe. Ek was in die koshuis tot 1984.
Groete - as ek reg onthou sien ons mekaar by Tierkloof 30 Aug.
Ok dankie - ek is 1984 uit Wellington uit na matrikulasie. Ons het daar gewoon maar my ouers het reeds in 1975 verhuis Worcester toe. Ek was in die koshuis tot 1984.
Groete - as ek reg onthou sien ons mekaar by Tierkloof 30 Aug.
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests