'n Groot dankie aan Kobus Pienaar, Louis Naude, Danie Terblanche en Piet van der Schyff (van Gerotek) wat my vandag uit die knyp gehelp het toe twee van Beast II se fan-belts vandag die gees gegee het.
Dankie dat julle die ekstra myl gegaan het om vir my die nodige info te kry toe ek op 'n ongemaklike tyd en plek vas gehaak het.
Beast II is nou weer shipshape en loop mooi.
Groete
Jorrie
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Hmmm - ek kan verstaan as LOBO 'n v/belt gooi - maar GroenBeast .. agsakies - Beast II -- het jy die arm eding OOR rev oom Jorrie??
BTW _ het die blomme dit gemaak??
Frans & Bes kannie UItgepraat raak oor die vorreg hulle te beurt geval het, nie .. van hulle en my weereens BAIE BAIE dankie..
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Nee glad nie ge over-rev nie. Ek het vir Beast II laat diens in Maart voor ons Richtersveld toe gery het en gevra dat al die dryfbande na gegaan word. Alles is "gecheck" maar toe breek die dryfbande gister. Laat 'n mense wonder want die stukke van die dryfbande wat ek kon optel was vrot. Ek sal maar volgende week al die dryfbande laat vervang. Ek was juis oppad Gerotek toe om met hulle oor ons uitstappie in November te gaan praat en dit was juis my kontak by Gerotek wat my kom uithelp het. Hy gaan ook vir ons 'n goeie deal gee vir die Gerotekdag.
Henriëtte was in ekstase oor die orgidee. Hulle staan nogsteeds in die water en lyk nog goed. Sy sê banja dankie.
Die besoek aan die duikboot was vir my 'n groot plesier.
Groetnis
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)