2001 GRX 4500
- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Hannes, as jy dalk besluit dat jy weer wil verkoop laat weet my asb. Julle ander manne moenie vir Hannes gelukwens dat hy besluit het om sy Patrol te hou nie, ek het nou my oog en hart op 'n Patrol gehad, 'n witte met lae kilo's, maar die is nou nie meer beskikbaar nie.
Work is only hard for those who hardly work
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Carel
Kyk op auto trader gomboom ect daar is baie in mense se hande wat nie die patrollies wardeer nie maar laat weet maar dan help ons soek !!!!
Kyk op auto trader gomboom ect daar is baie in mense se hande wat nie die patrollies wardeer nie maar laat weet maar dan help ons soek !!!!

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Byt vas Carel, jy sal gou een kan kry! Die kilo's is nie die probleem nie 

Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Dankie, ek so bietjie gaan loer op gomboom ottotrader ens. en daar is 'n paar wat goed lyk, sal so deur die week bel en uitvind.
Net 'n vraag wat seker al voorheen gevra is. Petrol of Diesel?
Net 'n vraag wat seker al voorheen gevra is. Petrol of Diesel?
Work is only hard for those who hardly work
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Carel, net jy kan daai vraag antwoord, want net jy weet wat jy met die voertuig wil doen.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
carel
die 30l td loop goed ek het saam met grobbies op die forum wat agarob by oom mac gekoop het gery en was nogal redelik impess met die patrollie ,as die motor reg is vir sa kondiesies sal jy nie spyt wees nie op die highway cruise hy lekke teen 120km en brandstof verbuik is naby 10km per liter
die 4.2 en 4.2td is ook weer in hulle eie klas wat betroubaarheid ens betref maar die 4.2 is net bietjie pap vir my .
die 4.5 petrol is n yster en minder komplex as die 4.8 maar daar is bitter min moeilikheid met die 4.8
as jy eers bietjie iets gesleep het of in die sand duine gespeel het sal jy verstaan wat ek bedoel
soos dawid al van op n ander trend gese het nog niemand wat n 4.8 ry het gese dat hy eerder n 4.5 wou he nie
die 4.2 4.5 en 4.8 petrols is maar almal dors maar al die trollies het genoeg krag vir ofroad werk soos piet se die keuse is joune >>>>>>>
die 30l td loop goed ek het saam met grobbies op die forum wat agarob by oom mac gekoop het gery en was nogal redelik impess met die patrollie ,as die motor reg is vir sa kondiesies sal jy nie spyt wees nie op die highway cruise hy lekke teen 120km en brandstof verbuik is naby 10km per liter
die 4.2 en 4.2td is ook weer in hulle eie klas wat betroubaarheid ens betref maar die 4.2 is net bietjie pap vir my .
die 4.5 petrol is n yster en minder komplex as die 4.8 maar daar is bitter min moeilikheid met die 4.8
as jy eers bietjie iets gesleep het of in die sand duine gespeel het sal jy verstaan wat ek bedoel

soos dawid al van op n ander trend gese het nog niemand wat n 4.8 ry het gese dat hy eerder n 4.5 wou he nie

die 4.2 4.5 en 4.8 petrols is maar almal dors maar al die trollies het genoeg krag vir ofroad werk soos piet se die keuse is joune >>>>>>>

- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Dankie Tinus.
Ek weet van dors voertuie, want my Safari gee my op die oomblik so tussen 4.5 - 5.5 kilos op 'n liter dit is op die ooppad en dorpry. Ek het hom nog nie regtig getoets met 4x4 alleen nie en dit pla my nie regtig nie. As ek dus dieselfde kry met meer krag en rygerief is dit al klaar 'n bonus. SWAMBO doen fotografie en met die Safari is dit lekker om hoog te kan sit en afneem (as met 'n kar), veral in die Kgalagadi en dan ook ander parke. Die voertuig sal op sulke uitstappies gebruik word en dan doen ek ook so nou en dan off-road trips.
Ek weet van dors voertuie, want my Safari gee my op die oomblik so tussen 4.5 - 5.5 kilos op 'n liter dit is op die ooppad en dorpry. Ek het hom nog nie regtig getoets met 4x4 alleen nie en dit pla my nie regtig nie. As ek dus dieselfde kry met meer krag en rygerief is dit al klaar 'n bonus. SWAMBO doen fotografie en met die Safari is dit lekker om hoog te kan sit en afneem (as met 'n kar), veral in die Kgalagadi en dan ook ander parke. Die voertuig sal op sulke uitstappies gebruik word en dan doen ek ook so nou en dan off-road trips.
Work is only hard for those who hardly work
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Wat ek eintlik wou se is dat die petrol patrols ma dieselfe brandstof. Gebruik dit maak net n verskil waarvoor jy hom wil gebuik ek sal maar n petrol head bly 

- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale
Hannes, jammer dat ek jou thread hier hijack.
Tinus, ja ek het maar oorspronklik ook gedink om te soek vir die petrol Patrol.
Tinus, ja ek het maar oorspronklik ook gedink om te soek vir die petrol Patrol.
Work is only hard for those who hardly work
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest