Die avonture van Gerrie en Lobo
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Sover die kondensaat aanbetref manne , streng gesproke vir elke liter brandstof wat in engine ingaan gaan jy n liter water agter uit kry - die vorm varieer net van water as engine en uitlaat koud is tot stoom wat jy nie eens sien nie as alles warem is nie, daarom sit on water traps op die gas analysers wat ons aan dyno rooms verskaf en gebruik ons 4 gas anliseerder 5 filters en word net op n warm engine gekoppel anders sit jy met water binne in jou 35k speelding
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Klink vir my dan asof ek nie moet worry oor die nattigheid wat daar agter uitkom nie - werk vir my! So nou die groot vraag - sal ek vanmiddag my snorkel opsit, of nie?
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Aries66
- Senior Member
- Posts: 236
- Joined: 08 Apr 2009 12:19
- Full Name: Louis Naude
- Nickname: Aries66
- Home Town: Pretoria, Sinoville
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria, Sinoville
- Been thanked: 3 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Waarvoor vra jy nog hy moes al laaaaaankal op gewees het.
Of is dit skimp vir hulp?

Of is dit skimp vir hulp?
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
gerrie n snorkel is n plus punt want jy kry skoon KOEL lug in jou engine wanneer jy stadig ry ek het die verskil agter gekom toe ek een op gesit het veral wanneer ek stadig 30kmh op sand ry want die lug vloei deur jou radiator ens waai dan die vinnig genoeg weg nie en maak jou kar swaarder op brandstof
behalwe dat dit beter is vir water kruisings LYK DIT WINDGAT!!!!!!!
kry net een lol

behalwe dat dit beter is vir water kruisings LYK DIT WINDGAT!!!!!!!
kry net een lol

- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Nee, daai si nie 'n skimp vir hulp nie - die rede hoekom ek vra is eintlik twee ledig... ek het reeds die snorkel (dankie oom mac en Piet Petoors!) so moet hom opsit. Maar ek wil die kar se verfwerk nog optouch en as ek hom nou opsit beteken dit ek gaan hom net weer moet afhaal een of ander tyd as ek daai paneel oor-verf ensovoorts...
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie
hulle sny n m@erse gat in jou fender om die pyp in te sit so doen dit eers en wannner jy dan later verf sal jy n oordentlike laag verf daar ook opsit want dan haal jy net die buite pyp af en spuit oor die gat!!!!!
hulle sny n m@erse gat in jou fender om die pyp in te sit so doen dit eers en wannner jy dan later verf sal jy n oordentlike laag verf daar ook opsit want dan haal jy net die buite pyp af en spuit oor die gat!!!!!
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Hahaha... watse ge-hulle? Ek is die ou wat die boor vashou en die moerse gat sny (pardon my French - bonjour!)
Gaan dalk moet moed bymekaar skraap vir dit...

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
sny die gat gerrie!!!!!!meet net mooi en verf dan ns4 of so iets oor die gat vir tydelik >>>>>>masking tape werk ook goed om die res van die area te beskerm sodat die verf nie krap of dop nie 

- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 49 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Daai lorrie van jou is baie meer gevorder as wat jy ooit sou dink en hy is gebou om te hou! As die pomp nooit vervang is nie behoort dit 'n dubbel te wees - die een voer die ander.Gerrie wrote:Ek weet van een petrol pomp op Lobo (onder die agterste passasier se voete onder die chassis) maar die filter sit sommer buite - 'n gewone petrol-filter.... of is daar 'n filter binne in die pomp ook? Of verstaan ek nou heeltemal verkeerd?
Ja jy het jou gewone inline petrol filter tussen die tenk en die pomp maar die pomp het ook sy eie filters - die onderste knoppe kan afdraai en dan kan daai filters uitgehaal en skoongemaak word

Jy sal ook agterkom die Safari start baie makliker as jy die ignition net eers draai dat die pompe begin werk en dan verder draai dat die starter draai

2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests