Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 21 times
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Jules,ek maak hom oop en skoon.Almal wat ek in die laaste paar dae beet gehad het kon ek fix.Hulle kry water in en roes vas.Die wat ek skoongekry het wys nie n vlek van roes of skade nie.Ek het my eie ook so gefix.En as Pieter die sien gaan hy vies wees,want hy het n genuine set by Nissan gekoop.
Groete
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Nou hoekom laat weet jy ons nou eers dat jy die goetertjies regmaak, maar ten minste het ek nou n afstammeling van Oompie Mac se MAC donald en hy werk erg vinnig, het vanoggend weer by die steengroef hom bietjie laat werk.
Die eenhede wat jy oopgemaak het was dit die Hitachi's waarmee die lorries uitgekom het? want ek en Gerrit het gekyk en dit lyk nie of mens dit kan oopmaak sonder om heeltemal op te donner nie
Shalom
Die eenhede wat jy oopgemaak het was dit die Hitachi's waarmee die lorries uitgekom het? want ek en Gerrit het gekyk en dit lyk nie of mens dit kan oopmaak sonder om heeltemal op te donner nie
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 21 times
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Jip die std goed,ek het eers nou loop sit en die goed bekyk en oop gekry.Almal en ek inkluis het gese die Nissan se solinoid is nie van die beste nie,maar na ek gesien het wat binne aangaan kan daar nie fout gaan met die goedjies nie solank die coil heel bly.
Groete
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Frans as jy weer een doen, wil jy nie asseblief fotos neem en opsit nie?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 21 times
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Ek maak so.ek het nog n uitmekaar een.Sal kiekies vat en opsit.
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: 18 Aug 2011 13:03
- Full Name: Andries Fourie
- Nickname: Dries
- Home Town: Settlers
- Current 4x4: Nissan Patrol GL
- Home Language: Afrikaans
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Hi! Ek is nou n' bekeerde Land Cruiser man wat nou n' Patrol ry.Het Saterdag Susspensie gelig, want die Patrol was n' bietjie
laag. Maar een ding pla my? Werk die difflock slegs in 4x4 of moet dit ook in 4x2 kan werk, want sy het my lekker in die verleentheid gehaad.
Dries.
laag. Maar een ding pla my? Werk die difflock slegs in 4x4 of moet dit ook in 4x2 kan werk, want sy het my lekker in die verleentheid gehaad.
Dries.
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Welkom Dries!
Gaan loer in daar in die "Social" afdeling en vertel bietjie van jouself.
Gaan loer in daar in die "Social" afdeling en vertel bietjie van jouself.
- Gerrit Loubser
- Moderator
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 04:30
- Full Name: Gerrit Loubser
- Nickname: Gerrit Loubser
- Home Town: Richards Bay
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Location: Richards Bay
- Been thanked: 11 times
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Dries, watter Patrollie het jy? Die ouer Y60 (voor 1998) laat jou toe om die ewenaar te sluit selfs in 2H, maar in die Y61 (na 1998) werk dit net in 4H of 4L.
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Welkom Dries
Gerrit ek sien hy se hy ry 'n GL, daarom kan ons waarskynlik aanneem dis 'n Y61.
Dries na gelang van bogenoemde, glo ek jy moet in 4H of 4L wees, maar darem nie soos die Hiluxe waar die diff lock net in 4L werk nie.
Gerrit ek sien hy se hy ry 'n GL, daarom kan ons waarskynlik aanneem dis 'n Y61.
Dries na gelang van bogenoemde, glo ek jy moet in 4H of 4L wees, maar darem nie soos die Hiluxe waar die diff lock net in 4L werk nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- PECS
- Junior Member
- Posts: 14
- Joined: 10 Aug 2011 16:27
- Full Name: Riaan
- Nickname: PECS
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: X-trail
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Weet jy, die rede vir dit is dat alles (of amper alles, die burgers is nie so lekker nie) met die naam MAC is bleddie goed! Ek is proud om MAC Solenoid Valves te verteenwoordig in S.A. en eks bly dat my valves jou grennd naam kan deel!Kagiso II wrote:wat issit meddie wereld se mense dat hulle my naam so lukraak gebruik om hulle goeters naam te gee? eers was daar die trokke met 'n "K", toe kom die ou wat staal wil verkoop en die ou meddei burgers [HY sprei sy vlerke sommer wereldwyd -- en nou hirr kleppe ook ..
\- Darem maar 'n grennd naam - die MAC
Who is online
Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 43 guests