A Short thanks!!

Showcase your baby
Post Reply
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

A Short thanks!!

Post by Langman »

Net so kort en vinnige dankie aan al almal wat gehelp het in my dilemma. Die Forum van ons is great en as ek nou iets geleer het die laaste 2 weke was dit dat julle manne uit saamgestelde ondervinding meer weet as NISSAN Agente!!! :clap: Ek was so rond geneuk deur workshops en "mechanic"s wat diagnostic toets toerusting het maar nie geweet het hoe dit gewerk het as dit by die Patrol kom nie dat ek skoon moerig geraak het. :thumbdown: Manne, julle sal nie verstaan hoe die ouens kop :think: gekrap het oor my lorrie nie soveel so dat ek regtig gedink het dat ek nooit die ding gaan reg kry nie. :eureka: Toe onthou ek mos al die posts wat ek gelees het oor probleme wat soortgelyk aan myne was en begin toe naslaan in die forum se argiewe. Ek het heel eerste my bybel geprint "ZD30 Y61 Reference Guide" en begin lees. (Ek het sedert die n' spesiale plekkie in my Patrollie gemaak en die ding ry nou orals saam met my...net ingeval!)
Met die ding in die hand het ek aan die regte plekke se deure begin klop en die ouens wat toets my rede vertel hoekom ek gedink het dit was die MAF...hulle het seker gedink ek was een moerse fundi of diesel tech maar dit was eindlik heel maklik na so bietjie lees om te verstaan waarom my lorrie hom so snaaks begin gedra het.

Die advies en leiding van die forum en van JG in n' PM aan my het gesorg dat ek Saterdag oggend een van my vriende wat ook n' 3.0 DT het se MAF gou geleen het en in my Patrollie gesit het net om seker te maak dat dit die probleem is. Die resultaat is dat 8 uur van oggend ek my MAF gaan bestel met n' goeie en versekerde hart.

Thanks Ouens :thumbup:

n' Baie Gelukkige Langman (Net jammer Vrystaat kon nie die naweek gewen het nie maar nou ja, my Patrollie is ten minste oor 2 dae weer reg!) :rolling:
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: A Short thanks!!

Post by Herrie »

Ek is baie bly dat jy die probleem opgelos het!! :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: A Short thanks!!

Post by Tinus lotz »

Mooi so bly jy het reggekom!!!!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1124 times
Been thanked: 1038 times

Re: A Short thanks!!

Post by Peter Connan »

:woo: :thumbup: :biggrin:
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Aries66
Senior Member
Senior Member
Posts: 236
Joined: 08 Apr 2009 12:19
Full Name: Louis Naude
Nickname: Aries66
Home Town: Pretoria, Sinoville
Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria, Sinoville
Been thanked: 3 times

Re: A Short thanks!!

Post by Aries66 »

Bly om te hoor jy het reg gekom, wys net die waarde wat die forum ons bied. :clap: :clap:
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: A Short thanks!!

Post by Izak »

:woo:
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: A Short thanks!!

Post by Jules »

Excellent, nou moet jy net een van daardie slim Macgyver EGT goed installeer indien jy nog nie alreeds gedoen het nie want lyk my al wat n Nissan diesel is moet een in hê, en ja ek het self n klein oorval gekry toe ons ou spannetjie
vodacomcheetahs.png
vodacomcheetahs.png (2.97 KiB) Viewed 1714 times
die 2de helfte so aanjaag

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest