2. Birthday and Age: 27 (16/03/1984)
3. Town and Country of residence: Slaapstad
4. Home Language: Afrikaans
5. Occupation/Business: Joernalis by WegRy (Eks oop vir voorstelle vir die tydskrif)
6. Family status: Verloof (die tou trek in Augustus die jaar styf)
7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Byna elke een in SA wat bestaan. Deel van die werk, sien?
8. Current 4x4: Enigeen wat hulle vir my gee - is nog 'n jong joernalis, kan nie self een bekostig nie. Donasies kan aan my gepos word.

9. Current Mods: Niks... Stock standard Camry is my ryding. Erfporsie...
10. Mods on wish list: Alles en nog meer
11. Vehicle on wish list: Eendag as ek groot is wil ek graag 'n Patrol of 'n Cruiser he (altwee is ewe capable)
12. Previous 4x4's: Nee, nog te jonk. Maar my Ford Laser op varsity kon enige plek ry - sonder Low Range of 4x4.
13. Last 3 offroad or overland destinations: Bosveld, Suid-Kaap, Weskus
14. Your favourite destination: Bosveld
15. Other hobbies: Hmmmm, musiek en skryf en DIY goed om die huis. Ek score nog baie brownie points by SWAMBO!

16. GPSr and Map Data used: Ek het 'n ou kaartboek wat op al my trips saamgaan. Dis lekkerder om te verdwaal en nuwe plekke te ontdek (dis immers my werk!)
17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Wel, omdat ek nog jonk is, sal ek sê ek is redelik onervare, maar ek leer graag.
18. Online Photo Site: Hmmmm, het nie so iets nie... http://www.wegry.co.za
19. Photos of you and your Vehicle: Hmmm, ook niks...