Hier's die tabel met al die specs op die OME kits :DJohnBoyZA wrote:I think the only downside of the heavy duty is, if I remember correctly, that the lift is then considerably less than 2in. :?by ChristoSlang » Thu Apr 09, 2009 6:32 am
My Patrol has the "heavy duty" OME set (971 and 981). The rear set is rated for a constant additional 200kg and the front for 51-110kg. Even so, they are very compliant and the ride is not hard at all...
Suspension
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 116 times
Re: Suspension
- Attachments
-
- OME Y61 info.jpg (164.64 KiB) Viewed 8679 times
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Suspension
OME is bullet proof and unbeatable!!
Go and have a look at what the guides and operators use on their 4x4's. OME. all the guys that go for serious off roading use OME. The Ironman kit is just not up to it. I am very impressed by my OME. Absolutely brilliant and the ride is unbeatable. IT goes where other suspensions really battle and the level of comfort is way more than anything else I've experienced.

- Airlift.01.JPG (177.96 KiB) Viewed 8650 times
-
- Airlift.03.JPG (199.5 KiB) Viewed 8649 times
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- Gerrit Loubser
- Moderator
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 04:30
- Full Name: Gerrit Loubser
- Nickname: Gerrit Loubser
- Home Town: Richards Bay
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Location: Richards Bay
- Been thanked: 11 times
Re: Suspension
Nice flex, Tjaart .
Are your anti-roll bars still connected or have you fitted disconnects/removed them?
Oh and by the way. It looks like you need rock sliders .

Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
- Gerrit Loubser
- Moderator
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 04:30
- Full Name: Gerrit Loubser
- Nickname: Gerrit Loubser
- Home Town: Richards Bay
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Location: Richards Bay
- Been thanked: 11 times
Re: Suspension
Two more questions, Tjaart:
What size are those Bighorns?
Are your air helper springs cross-linked or isolated from one another?
What size are those Bighorns?
Are your air helper springs cross-linked or isolated from one another?
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Suspension
Dankie manne
Ja Rock sliders is op die wish list, maar ek sukkel om iemand te kry wat sterk genoeg sliders kan bou. Die patrol is swaar, soos julle weet. Die wat ek op gehad het, het onder die deur ingebuig, en die ander duike is rotse waar ek oor is in die Olifants rivier. Was nie baie snaaks nie, maar dis dit of verdrink!! .
My Airlift is independant gekoppel, elkeen op sy eie. Deon by Canyon Ridge in Pietersburg het my verduidelik dat: As die twee saam gekoppel was en jou 4x4 swaar gelaai was en jou om 'n draai gaan of baie articulate, die lug van een na die ander sak gedruk sou word. Dit sou veroorsaak dat jy die "lift" in die een sak sou verloor, wat die doel van die sak nul maak. Die verduideliking maak sin, en ek is baie tevrede met die installasie. Dit werk baie goed, en dit afekteer nie my artikulasie nie, en verhoog my dra vermoe. Die kar voel baie meer stewig en vas op sy voete onder vrag in die veld.Rerig die geld werd....
Ek het nog steeds my anti roll bar aan / in. Wat kan mens maak? Is dit veilig om hom te verwyder? kan mens hom so modify dat jy hom kan afhaal en aansit soos jy wil? Wat is die gevare/ voordele om die anti roll bar te verwyder? Sy naam klink nogal baei belangrik, ne?
Ek is mal oor my Maxxis Bighorns. Hulle verskriklik taai en kklou ongelooflik goed. Hulle is absoluut modder se baas. Hulle skop verskriklik gat in modder. Ook baie goed op klip, en hanteer sand ook baie goed. Hulle het moer hard gewerk die afgelope jaar. 20K km waarvan 60% off road en baie erge roetes was. Hulle is ook nie bang vir dorings nie. Ek het een snytjie op die side wall gekry toe ek om 'n draai kom en 'n moerse klip in die pad tref, . As ek sou uitswaai, was ek in die kloof in.... Die band grootte is 275/70/R16. Ek kyk om een groter te gaan, 285/75/R16. Hulle is egter redelik duur. Ten spyte van die feit dat ek mal is oor Bighorns, sal ek volgende keer eerder 'n meer pad ge-orienteerde band oorweeg, aangesien ons terug trek Pretoria toe aaan die einde van die jaar. Ek is tans betrokke by die Wereld Beker Sokker Stadion in Pietersburg, en sal daarna huis toe kom. Die bandman se vir my dat mens brandstof verbruik verswak met 'n groter band. Is dit waar en hoeveel? Ek kry nou so 5.6km/L. Ek het dit gemeet met bietjie ooppad, grond en off road gekombineer en ek is heel tevrede. Hoe sal 'n 285/75/R16 dit beinvloed.
Ja kyk, die Patrol het al gewerk en ons was plekke waar bitter mense ooit kom. Hier is baie mooi plekke in berge hier naby Pietersburg. Gaan dit baie mis. Maar ek sien uit om aan te sluit by die Nissan 4x4 klub, en al die events by te woon in en om Gauteng.
Daar is eintlik net een 4x4....

- The Brave
- The Brave1.JPG (151.67 KiB) Viewed 8638 times
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- Saltman
- Moderator
- Posts: 281
- Joined: 04 Apr 2009 16:03
- Full Name: Herbie Hellstrom
- Nickname: Saltman
- Home Town: Durbanville, Western Cape
- Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5 - Home Language: Afrikaans / English / German
- Location: Durbanville, Western Cape
Re: Suspension
Hi Tjaart
Thanks for all the info!
Some more clarification please:
1. What make are your air helper springs?
2. What pressure do you run them when not loaded? Can I assume that the car was unladen in the photograph where you stated that the articulation is not effected .
3. And how is the articulation affected when loaded and the airhelpers under pressure? BTW,what is the max pressure that one can inflate them to?
4. Who made that rear bumper? If commercial, please reveal manufacturer!
5. How do the Bighorns perform on wet tar roads, particularly how do they stop ? BFG A/T's are notorious in the wet ......
6. And finally, noise wise when on tar roads - would you fit them again?
Ja, jy kan disconnects op jou anti-roll bar se vasmaak punte sit, wat beteken jy ontkoppel hulle wanneeer jy pad-af voeter om jou beter artikulasie te gee en jy koppel hulle weer op wanneer jy teerpad slaan sodat hulle hulle naam gestand kan doen om te sorg dat jy by die huis kom ! Gaan kyk wat die Aussies doen op die Patrol forum ...
Dankie en jammer vir al die vrae!!!

Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Suspension
Ek was vir jare in Pietersburg (1970-1979 op skool) maar het nie 'n 4x4 gehad nie, so dit lyk my ek het baie gemis!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Suspension
Soutie
Ek hoop jy het al nader beweeg aand die Patrolland.... Moer lekker hier hoor!!
In antwoord op jou vrae:
1: Die Airlift is Firestones. Ek weet nie wie nog maak nie. Hulle werk baie goed. Sonder vrag 0.5bar. Gelaai pomp ek hulle 1.2 - 1.4bar. Dis meer as genoeg en dan is hulle voldoende om die vrag te dra. Maksimum druk is 4.0bar, maar ek dink dan voel jy of jy met 'n roller ry. BAIE HARD. Die foto is geneem is geneem sonder vrag. Van my ondervinding bly die artikulasie daar, en sal bietjie verswak soos mens swaarder laai en die Airlift stywer pomp. Ek was net verbaas oor hoe goed die voertuig voel off road toe ek die Airlift in gesit het. Baie meer "composed" en ''steady". As ek nou deur 'n dip gaan teen 70km/h+ op 'n grondpad, is daar geen meer geswaai en gewieg nie. Baie vas op sy voete. Ek hoop dit help bietjie. Ek sal dit aanraai vir enige iemand wat ver ry en lang grond pad / trails / off road ry. Dit spaar ook jou shocks en coils. Ek het al so lank L4 gery by 'n berg af, toe ek onder kom en aan die OME shock voel, brand hy my 'n blaas. Swaar gewerk. Met die Airlift werk hulle nie so hard nie. Baie happy met dit. Oorweeg nog om voor ook in te sit...maar die $$$$$$, eish, hy es ta min....
2: Die replacement bumper het ek laat maak by E&o Welding in Louis Trichardt, oppad Messina toe. 100km van Pietersburg af. Hulle maak om te pas. Dit is baie netjies en baie sterk. Ek het al van klip afgeval en op die bumper geland, net 'n klein skrapie gekry. As dit plastiek was, het ek nou nog stukke opgetel! Hulle maak egter nie kommersieel nie. Mens moet jou kar daar los, en dan bou hulle hom daar. Ek vind net dit werk soveel beter. Hulle het my R6500 gevra. Ek dink dis baie billik, want Megaworld se prys was R13700. Hulle kwoteer my R8500 vir die voorste een!! !! Maar mamma wil NIKS weet nie. . Ek moet se, ek het van hulle bumpers voor gesien en dis puik!! BAIE PROFESSIONEEL.
3: My ondervinding met die Bighorns is 110% Hulle sit nie 'n voet verkeerd nie. Dit is rerig outstanding in die veld, sand en modder. Klippe klim is hulle kos. Die Patrol is baie swaar. EK het op die weegbrug by die werk 2800kg geweeg, met 50% toerusting op en 1/2 tenk petrol. So die bande vat houe op die teerpad. Hulle gons lekker op 130km/h, maar dit laat die kindertjies SO lekker slaap. Ek dink egter dat ek nie 60 000km met hulle gaan kry nie, weens die extreme off road wat ek doen nie. Maar, as ek dit nie so hard gery het off road nie, sou hulle beslis langer gehou het. Ek het na 20 000km, sleg 5mm van die tread gebruik. Die nuwe band het 16mm diep tread. . So as ek myself gedra, wie weet. Maar dan weer: Waar ek ry en wat ek doen, sou bitter min bande kon by hou. Hulle doen baie goed op nat teerpaaie. Dit reen nie baie in die Noorde nie, so as dit reen, gaan soek ons modder en ek is gelukkig met die hantering op teer. Die geraas is daar, maar tit for tat.
Omdat ek terug trek Pretoria aan die einde van jaar, gaan my naweek trips baie minder raak. Tans is ek 60km van Olifantrivier af, 45km van die Wolkberge af, 85km van Mafefe / Penge af. Dis die mooiste plekke en die lekkerste off road wat ek ken. BAIE rof en tegnies. Manne maak 4x4's seer omdat hulle nie weet wat hulle doen nie, en omdat hulle voertuie nie daarvoor gemaak is nie. Anyway, ek sal weer Maxxis opsit, en Bighorns ook as ek i n die Platteland bly, maar sal dan kyk na die Bravo 754. Dis meer 'n pad band. Ek sal dan baie verder moet ry om by die wildernis uit te kom. Ek oorweeg egter 'n dedicated stel Maxxis Mudders (2de stel), sodat ek off road tires het net vir daai doel, weereens die $$$$$, hy es weg....
Ek het onlangs my exhaust en manifold vervang. Die manifold het gekraak, en die pyp was te klein, 50mm. . Toe sit ek branches en 63mm stainless steel reg deur. WAT 'n PLESIER!! Werk soos bom, baie ligter op petrol, en klink soos 'n dier. My verbuik het van 4km/L na 5.6km/L verbeter. Kon dit nie glo nie. OK, die gekraakte mani het nie gehelp nie.
Ek hoop die info help. Ons praat weer.
PS Ek wil graag julle gedagtes he oor tires sizes, maw verskil tussen 285/75/R16 en 265/70/R16. Hoe sal dit mens se off road vermoe beinvloed?
http://www.flickr.com/photos/tjaart__patrol/?saved=1. Hier is 'n paar fotos van my Patrol is sy natuurlike habitat

- JohnBoyZA
- Site Admin
- Posts: 1339
- Joined: 02 Apr 2009 14:34
- Full Name: John Murray
- Nickname: John Boy
- Home Town: Bloubergstrand
- Current 4x4: Patrol GRX 4.8
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Big Bay, Cape Town
- Has thanked: 1046 times
- Been thanked: 230 times
Re: Suspension
Great posts guys. BUT, please try to use english here, especially for the non SA guys. Some pearls of wisdom above!
Dankie
John
Dankie
John
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 22 guests