Sal uitstekend werk vir rugby en sport, veral in lae lig.Jules wrote: ↑30 Sep 2021 07:21 Morkel gebruik jy hom vir sport of Willetuin, destyds toe ek begin het met fotografie het Minolta ongelukkig nie daai tyd n 400 F2.8 gehad nie , darem n 300 F2.8 en n 600 F4 . Maar ja n 400 F2.8 is in n klas van sy eie , sal nogal graag daai kombinasie van jou met rugby gebruik
Ek moes hom teruggee - was "leen lens" - maar ek gebruik meestal vir wildlife en veral in lae lig, en hy is uistekend.