Jong die plek se naam is flex adventures in die kaap (https://flexadventures.co.za). Dis nie baie groot nie, maar is baie lig en kan tot -20 gaan. En is gemaak om in 'n voertuig vas te sit (het 'n baseplate waarin dit vas klip. Maar het 'n arm lening, 3 USB Poorte en wireless cellphone charging. 3 Jaar waarborg.
So gaan bietjie check hoe om dit in die 4.8 in te sit. Die handrem is die grootste bekommernis, maar die yskas is maar so 22cm in breedte