AArrggghhh!
Frustrating as hell!
Het vir my Saturday die Victron SmartSolar 75/15 solar charger gekry. Werk soos 'n droom Met die solar panels. Baie beter as die cheapie Chinese unit wat ek gehad het. Maar! En daar is altijd 'n maar! Jy kan nie die askas van die load port of hardloop nie. Die load port wat juistement daar is om the gebruik te meet en aan te pas. Die yskas hardloop soos 'n droom met die solar in. Maar sodra dit van solar afgaan, dan na 'n paar ure gaan die yskas af met 'n low voltage fault ID af. En die maximum wat die yskas tog trek is so 6amp - 8amp as dit opstart.
Lyk my as ek gaan soek op die community forums van victron, dan is die yskas se initial current net te hoog vir die load port, dan trip dit. Volgens die groepe moet mens die load port vir led ligt en so aan gebruik. Regtig waar? Led ligte is nie die sondebok wat die grootste krag trek op 'n battery.
So nou moet ek die yskas weet terug vat direk battery toe. En daar gaan die usage tracking.
Daarsy, klaar ge-moan
Frustrasie met Victron SmartSolar
- Dungbeetle
- Senior Member
- Posts: 265
- Joined: 28 Jun 2009 08:46
- Full Name: Rudolf
- Nickname: Dungbeetle
- Home Town: Ellisras
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2GL Wagon old and wise at 880 000 km
2014 Patrol 3.0GL CRD reaching puberty at 150 000 km - Home Language: Afr
- Has thanked: 52 times
- Been thanked: 62 times
Re: Frustrasie met Victron SmartSolar
Jy het iewers n erge voltage drop wat oorkom word as dasr sonkrag is
2000 Patrol GL 4.2D - Still strong after Eight Hundred and eighty and counting THOUSAND KILOMEEEEEEEEEEEEEETERRRRRRRRRRRRRRRRSSSSSSSSSSSSS - Daily Tractor
2014 CRD at 150k km - Sunday Tractor
2014 CRD at 150k km - Sunday Tractor
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 403
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 220 times
- Been thanked: 90 times
Re: Frustrasie met Victron SmartSolar
Jong ek sê vir jou. Frustratie op Frustrasie, maar die bluetooth werk cool, so dit is 'n plusDungbeetle wrote: ↑20 Oct 2020 17:49 Jy het iewers n erge voltage drop wat oorkom word as dasr sonkrag is
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests