Baie dankie ja wat dit is nou maar so ek gaan nou eers n bietjie n vakansie vat om my kop reg te kry om vir 20jaar aan vragmotors te werk is nou te lank moet dalk n bouncer word

Baie dankie ja wat dit is nou maar so ek gaan nou eers n bietjie n vakansie vat om my kop reg te kry om vir 20jaar aan vragmotors te werk is nou te lank moet dalk n bouncer word
Great thanx. Let's see what happens with the provincial borders
One moet sorg dat ons eerste daar isOetie wrote:Slegs 6 weke weg.......![]()
![]()
![]()
Ek sien die 4x4Community Forum staan op 24 voertuie, selfde tyd en selfde roete as ons.
Ek is self ingeboek by wildtuin van die Dinsdag tot die Sondag....DawidT wrote: ↑30 Jun 2020 10:53 Ek het nog nie ons name op gesit vir die trip nie! Help asb Dirk, weet nie hoe om die lys te opdateer nie....
1) Nissan Patrol - Dawid en Louise
2) Nissan Patrol - Wayne en Fiellanta
Ek is baie optimisties en het plek geboek direk na die trip in die Wildtuin. Ek kon bespreek en betaal![]()
Enige iemand met nuus of die Parke weer gaan oopmaak voor dan?
Great, waar het jy ingeboek? Ons gaan 1 dag Letaba (17de), 2 dae Skukuza en laaste dag Lower Sabie.offroadbiker wrote: ↑30 Jun 2020 12:49Ek is self ingeboek by wildtuin van die Dinsdag tot die Sondag....DawidT wrote: ↑30 Jun 2020 10:53 Ek het nog nie ons name op gesit vir die trip nie! Help asb Dirk, weet nie hoe om die lys te opdateer nie....
1) Nissan Patrol - Dawid en Louise
2) Nissan Patrol - Wayne en Fiellanta
Ek is baie optimisties en het plek geboek direk na die trip in die Wildtuin. Ek kon bespreek en betaal![]()
Enige iemand met nuus of die Parke weer gaan oopmaak voor dan?
10de Moletotsi
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 5 guests