Tlou - My TD42
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6018
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1069 times
- Been thanked: 982 times
- iandvl
- Patrolman 1000+
- Posts: 1765
- Joined: 12 Jan 2015 13:26
- Full Name: Ian de Villiers
- Nickname: Ian
- Home Town: Garsfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
- Home Language: English
- Has thanked: 441 times
- Been thanked: 670 times
Re: Tlou - My TD42
Goeie nuus. Hoop die voertuig het binnekort GP plate. :)
Ian de Villiers
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
- Oetie
- Senior Member
- Posts: 277
- Joined: 13 Jan 2014 15:21
- Full Name: Leon Fouche
- Nickname: Oetie
- Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
- Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 356 times
- Been thanked: 130 times
Re: Tlou - My TD42
Ten einde laaste, GP plate!!
One life, live it to the fullest!!
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
- Oetie
- Senior Member
- Posts: 277
- Joined: 13 Jan 2014 15:21
- Full Name: Leon Fouche
- Nickname: Oetie
- Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
- Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 356 times
- Been thanked: 130 times
Re: Tlou - My TD42
Tyd vir n update......
Desember was Patrol-produktief gewees. Voor ek verder gaan moet ek eerstens dankie se vir my seun wat gehelp het. Hy is n Avionician by Airlink en het gehelp kophou met die drade, soldeer, heatshrink waar ek nie sou dink om dit te gebruik het nie, en om alles beter te laat lyk as wat dit sou as ek dit alleen moes doen.
Dan ook vir Anthony wat geduldig al my Whatsapp vrae geantwoord het..
Dis hoe die Patrol gelyk het in November tydens die 94.7 MTB Event:
Dit was tyd om die silver roofrack swart te maak en was eerste op die lysie. Het die roofrack afgewas met seep en met die WAP gesprei en Duram 88 met n spons roller aangeverf. Kleiner hoekies met n kwassie reg gemaak en ek is baie tevrede met hoe dit uitgekom het.
Terwyl die roofrack af wsa het ons die ORRU response clusters en channel flood lights vasgesit. Die clusters bestaan uit n stel groen en amber ligte vir voor en agter, n ekstra rooi agter wat aan die brake lights gekoppel is en twee groen clusters op die kante wat met n kontrole boks van binne beheer word:
My aux battery box in die load bay, die is n tydelike installasie wat permanent sal word wanneer ek eendag die laai stelsel inbou.... die is tydelik op ys gesit.... Die installasie is so dat indien ek vir een ofander rede die aux boks verwyder, plug die rooi BH wat na die boks to gaan in die rooi BH in die load bay en word als wat steeds krag kort gevoed vanaf die main battery van die Patrol. Toevoer word gereguleer met n isolator switch in die loadbay en daar is n ekstra kabel met n grys BH wat na die bestuurs kant in die load box gaan waar die yskas gekoppel kan word. My HAM mobile radio word ook deur die Aux battery gevoer. Isolator switch
Tydelike fusebox tot finale laai stelsel
Verskeie skakelaars: die eerste is daar vir die Volt meter, sigaret en USB; die tweede sit die channel flood light links aan, die derde die channel flood light regs en vier en vyf is ekstra wat nie gekoppel is nie. Om een of ander rede werk die LED liggie op die switches nie.... sal maar weer lees en kyk....
Channel flood light, beide links en regs van die voertuig
LED lig op klein barn door, verskaf lig in wit en amber
LED lig op groter barn door, verskaf lig in wit, amber en rooi
Binne ligte se gloeilampe met LED gloeilampe vervang
Ek het ook die reverse T20 gloeilampe vervang met LED gloeilampe, maar dit was n groot teleurstelling aangesien die lig kwaliteit maar power is. Sal later daar n plan maak dalk met n werkslig of so bo die spaar wiel of op barndoor trappie indien ek een sou insit.
Die volgende GROOT verbetering is n TURBO!! Ek het reeds n Madman laat insit, en het reeds die pistons vervang spesifiek vir die turbo. Vroeg in die jaar laai ek af by Michael om dit te finaliseer en ek kan nie wag om die verbetering te voel nie. Terselfde tyd sal Michael vir my n snorkel opsit en n BZT bumper fit wat reeds le en wag....
Die volgende update sal wees na Michael klaar is.

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Russ Kellermann
- Patrolman 1000+
- Posts: 1148
- Joined: 01 Feb 2010 22:39
- Full Name: Russell Kellermann
- Nickname: Russell Kellermann
- Home Town: Cape Town now, grew up on the Wild Coast.
- Current 4x4: 2007 Patrol 4.2D Pickup
2005 Patrol 4.2TD Wagon - Home Language: English
- Has thanked: 8 times
- Been thanked: 93 times
Re: Tlou - My TD42
Great updates and upgrades. Well done.
'07 Patrol Pickup TD42 N/A,285's KM2,3" Lift,ONCA Bars,Warn High Mount,Alu Canopy, and some other Stuff.
- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 211 times
- Been thanked: 217 times
Re: Tlou - My TD42
----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
- Oetie
- Senior Member
- Posts: 277
- Joined: 13 Jan 2014 15:21
- Full Name: Leon Fouche
- Nickname: Oetie
- Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
- Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 356 times
- Been thanked: 130 times
Re: Tlou - My TD42T
Die tyd het aangebreek... daar is nou n "T" agter die TD42
Gedurende Oktober, begin November 2018 was my Patrol by Michael om as eerste fase van die Turbo projek die pistons te vervang. Hy het terselfde tyd hulle ook gebalanseer en ek kon dadelik hoor die toe nog N/A engine loop egaliger as met die oorsronklike pistons.
6 Januarie 2020 breek aan en ek laai die Patrol af dat die Turbo upgrade kan gebeur... was n aanpassing wat die Patrol is my elke dag ry kar maar gelukkig kon ek tussen ma se platkar en my seun se Pathfinder (my ou FriK) darem oor die weg kom wanneer nodig. Ek het gereeld ingeloer om te sien hoe dinge vorder, skuus Michael as die drumpel deur getrap het....
Van Michael af is die Patrol na Viper toe: Met die resultaat: Die intercooler is in die bumper ingebou wat ons dink heelwat koel lug direk op die radiator gaan los. Terwyl hul besig was het ek ook gevra dat n snorkel opgesit word: Ek moet se van Michael af huistoe is n skamele 3 kilometer, maar ek het geglimlag van oor tot oor.... die engine klank, die turbo se fluit, die poeier as jy trap....

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 25 guests