iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3451
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
At Ghanzi we did an oil change and removed and cleaned the inter cooler just recently fitted, it was full of oil and the power on iNyathi was dropping at a rate
In Maun [380 km on] iNyathi too 4 Liters of oil to to up
At Nata it took 2 liters again
At Sebina, 3 liters again
Then, at Big Fig [few KM SA side of Groblersbrug Border the oil level was perfect.
40 Km from Vaalwater on the Ellisras road, clouds of smoke, no power and a krrrrrrrrrrrrr noise.
I stopped, drew the dip stick ..... and myself and the inside of engine bay was sprayed with oil.
The mechanic who did the pistons and rings last year denies any responsibility

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- TijmenvdS
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 23 Nov 2016 06:25
- Full Name: Tijmen van der Steenhoven
- Nickname: Tijmen
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 32 times
- Been thanked: 102 times
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Wat Oom moet doen kan ek maar net uit my gesin se ondervinding praat: Sentiment kos geld!!! dit is nou al 2 Patrols, Hilux, Ford fairlane, Safari, EX VW Caravelle, 2 stukke Tata verskonings vir trokke ens... Hoewel ek verskriklik lief is vir my Patrollie en maar net bly spanner is die voertuie wat ons al die beste diens gegee het : 2.0 vvti werksbakkie Hilux (460 000km) 2.7 Hilux (500 000km) en die nuutste opvolger die Fortuner 3.0 (250 000 babatjie) Hulle ry nie so lekker nie, sleep nie so lekker nie, het nie krag nie, moet maar versigtig wees op n grondpad maar hulle hou net aan en hulle is STANDAARD.

-
- Senior Member
- Posts: 377
- Joined: 13 Sep 2010 10:40
- Full Name: Wilhelm van Rooyen
- Nickname: Wilhelm
- Home Town: Secunda
- Current 4x4: The 4.5 Turbo
SWAMBO - 2007 Jimny - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 66 times
- Been thanked: 92 times
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
Dit is vreeslik jammer om te hoor.
Sterkte!!!
Sterkte!!!
May the road be long.. and dirty.
The 4.5 Turbo
The 4.5 Turbo
- Bre
- Senior Member
- Posts: 214
- Joined: 08 Mar 2017 11:27
- Full Name: Brent Harris
- Nickname: Bre
- Home Town: Bellville
- Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
2000 Nissan Terrano II 2.7 TDi Sport
2003 Nissan Hardbody 3.3 SEL DC 4x4 - Home Language: English
- Has thanked: 52 times
- Been thanked: 36 times
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
Eish oom, ek is vreeslik jammer om dit te hoor !
My hart sê revive maar die hart is nie altyd soe slim nie
My hart sê revive maar die hart is nie altyd soe slim nie

- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
Sterkte Mac, dit is nooit kom te sien mens se lorrie word op n lowbed gelaai nie, dit is wat my so skrikkerig maak vir diesel's
Shalom
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
Sterkte met die besluit oom Mac, dalk tyd dat Michael hom onder hande neem?
Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3451
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
Die ringe wat Michael ingesit het, het platgeval [of watookal die woord daarvoor is] olie wat jy sien oppi pict het by die dipstick uit gespuit toe ek olie vlak wou tjek [engine het nog ge-idle maar erg ge mis]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2612
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 48 times
- Been thanked: 235 times
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
Hi Oom
Ek is vreeslik jammer om te hoor van die skade.
Ek weet ook jy gaan dit nie wil hoor nie, maar ek sou 'n petrol enjin insit. Dors maar ten minste meer "forgiving" as dinge nie perfek werk nie.
My ZD30 het my nie 20,000 kilos gegee nie, maar my Lexus het my vir 7 jaar rondgetrek met minder probleme as meeste mense op hierdie forum wat die selfde soort myle doen.
Hier is baie min inligting vanaf om te werk om te verstaan wat verkeerd gegaan het. En ek sal in elk geval nie kan help met my min kennis nie.
Maar ek reken die beste ringe en pistons wat ingesit is, met die beste werk beteken ook seker nie noodwendig dat dit die oorsaak hier is nie?...
'n Ketting is net so sterk soos die swakste skakel....waar dit ookal mag gewees het op daai enjin.

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?
Jis my oom my bakkie motor het die selfde pistons en ringe as jou motor ingehad .....omrent 300000 km gedoen voorsat ek hom stukkend geref het . Oom lood kleinhans het nou 100000km op dieselde pistons en ringe gedoen ....jou engine is dan nog toe raai jy wat fout is ?. Ek verstaan jy het sump kompressie maar dit kan van n klomp redes wees ? Wil jy nie eers vasstel wat fout is voordat jy besluit wat gebeur het nie? 

Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot], Google [Bot] and 11 guests