Ja nee kyk ek stem saam met JG - maar my Patrol gaan nerens nie - nie as ek dit kan verhelp nie!! Ek ry hom eerder teen die krans af as wat n skuld eiser hom kan kry -

- dan is hy ten minste *oer toe en kan hy ook niks met hom maak nie
Sterkte
Tjaart - eendag in die toekoms weer sal n Patrol weer in jou driveway staan - hou net moed!!