Page 1 of 4

GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Feb 2011 11:18
by duckitt
Dag se manne
soos julle weet het ek Sias se ou enjin gekoop
En met spoed in gebou . Kon nie glo hoe maklik dit gepas het nie
Die Japs was verseker nie lus vir baie karring met goed wat werk nie
Ek het so ver nog net met die ac pomp n kopseer gehad wat darm teen namiddag opgelos sal wees
En die ECU drade wat teen Maandag sal land uit Pert Au

Sal later n paar fotos op sit

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Feb 2011 11:38
by Abri Hoffman
Charles dit lyk goed, sal baie interessant wees om te sien wanneer klaar.
Hou ons op hoogte.

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Feb 2011 11:58
by Rudolph
Genade Charles ja nee, dit klink baie goed om te hoor die enjin pas so maklik.
Het jy die 4.8 se gearbox ook ingesit of het jy die GQ se 5spoed box ingelos?
Ek hou die ombouing dop gaan baie interesant wees.

Sterkte daar en hou ons op hoogte van sake.

Cheers
Rudolph

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Feb 2011 12:48
by Peter Connan
Ek dink die ouens wat nou 4.8s ry moet gou-gou almal LS1's insit, dan gee hulle die 4.8s vir ons ouens met die GQs :rolling:

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Feb 2011 16:29
by duckitt
Goeie nuus is dat die mod op die ac pom werk en die beste
DHL Het laat weet ek kan my pakkie more oggend in Maitland hoof stoor gaan optel , so ek is in die garage die naweek QQQ QQQ

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Feb 2011 19:13
by G-MAN
Awesome. :thumbup:

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Feb 2011 21:58
by tour de frans
Mooi man :clap:

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 12 Feb 2011 10:32
by Tinus lotz
lyk goed !!!! :thumbup:
how are you guys getting the ecu to work ? we had a problem with a GQ that we fitted a 4.5 in but you can probably get it reset with the vin no on sias trol ?
we had no vin no and the nissan security sistem is a bitch to crack!!!!

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 20 Feb 2011 17:54
by Rittelin
Mooi man!! :salute:

Loop die ou al...?? :wink:

Wanneer gaat ons hom toets...?? :pray:

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 09 Mar 2011 17:05
by duckitt
QQQ een woord en die ou wat weer se ek moet n alarm inbou slaan ek vrek nissan
Het n ecu wat jy nie start sonder n immu(nats) ontvanger
En code sleutel nie !!! Vergeed daardie plan jy sal gehijac word
As hulle jou trol wil he
Nissan het n tool wat hulle n cosoll 2 noem en die ding
Werk net as jy die ecu pin het jy lees reg hy het elk sy
Eie pin as jy die ecu kar se vin nommer het en die immu se pin en die sleutel moet reg waes! En dan moet jy
Hoop die ecu is nie in n lockout mode nie (nats se skul)
Want as jy probeer start na die 5de keer sluit hy soos n kitsbank
Wat sy gat wip en jou kaart sluk dus baie sukkel vormules
En klomp tyd (1.maand late)het ek al die strooi bymekaar
Die gevolg is my kar het nou net gestaart.
Stap twee is nou om plek te kry vir die drade nes!
So kry maar al die parte want die gou gou projek is toe glad nie vinnag nie