Petrol Pomp

Engines and Engine Systems
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Petrol Pomp

Post by Peter Connan »

Frans, die oorsprongklike post was 'n vraag oor of die petrolpomp die slegte idling op 'n 4.5 kan veroorsaak al loop die kar mooi, omdat sy mechanic die idle-probleem met 'n nuwe pomp wil regmaak, en ek/ons dink daai mechanic vat 'n kans.

Die carb op Jules se kar het nie 'n return nie, die standaard pomp het die return ingebou.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Petrol Pomp

Post by tour de frans »

Peter, ek verstaan die vraag. Ek dink ook nie die mechanic skiet spek nie. Die patrols het petrol pomp probleme. Hulle idle ook ongelyk ja, al is die pomp reg. Dit is ook n feit. Die mechanic moet dalk n druk toets doen en dan worry oor die idle.Maar onthou te lae druk kan n kar laat ongelyk of lean idle.
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Petrol Pomp

Post by tour de frans »

Ek wil net duidelikheid stel op hierdie petrol druk, idle topic!
n Gewone petrol inspuit engine, nie die SFI tipe nie, die wat die injector voor die inlaatvalve sit. Hulle werkingdruk is ongeveer 3bar. Die 3bar word gereguleer met n 3bar regulator wat in die selfde fuel rail sit as die injectors. ( verskoon ek meng my taal)
Die pomp gee n druk van ongeveer 4.5 bar maar die druk agter die injectors is n gereguleerde 3bar, die res gaan terug tank toe. Daar is ook n vakuum pyp op die reglator wat die regulator beheer. Op idle is daar vakuum in die enjine en daai vakuum sit ook op die regulator en die petrol druk is dan 3bar. Dit is met n goeie pomp. Sodra jy die enjine oprev val die vakuum weg in die inlaat so ook op die regulator, sodra die vakuum wegval skiet die brandstof druk op na 3.5bar. So nou is daar meer druk agter die injectors en die kar ry daarvolgens.
Sodra jy partthrottle ry, create die enjine vacuum en die regulator sien dit en verlaag die druk weer met n half bar. Dit verlig die druk agter die injectors en help met brandstof verbruik.
Veronderstel die pomp is foutief. In die eerste plek is die pomp nog goed genoeg om die kar te laat ry maar het nie meer die vermoe om volle druk of vloei te lewer nie. Onthou lean karre maak krag, te lean natuurlik smelt hulle. ek het nog nie gehoor van n enjine wat op part throttle gesmelt het agv te min petrol nie. hulle loop en ruk ja.
Die kar ry in die pad af met n stukende pomp, hy ry nog ok want n lean enjine is lewendig (weereens nie lean genoeg nie.) Die vakuum wat wegval help ook n bietjie met die druk op die injectors vanaf die regulator. Dit help hom ry. Sodra hy idle gee die pomp minder druk omdat hy foutief is, nou ook word sy druk nog verlaag agv die vakuum op die regulator. Dit is dalk op daai oomblik net te min brandstof om die kar te laat reg idle.
Nog iets, die voltage speel n baie groot rol. Op idle is die voltage dalk 13.5v bv. En as die enjine oprev is dit 14.2v. dit sal ook n efek he op petrol pomp performance.

Laaste, n kar word getune met n AFR ( air fuel ratio ) van 12.9:1 op WOT (wide open throttle)Dis n normal aspirated enjine. Dit is 12.9 dele lug vir elke deel petrol. 14.7:1 part throttle wat lamda1 is, en 13.2:1 op idle. Let op hy gebruik meer petrol op idle om die engine glad te hou.
Nou wil ek ook noem. Dit lyk dan nou of die kar ligter op petrol gaan wees teen n rev as op idle, dit is nie so nie op n hoer rev is die mili- sekondes meer op die injectors wat dan meer petrol is.

Nog iets, vonkproppe speel n rol. Ek gaan nie uitbrei op dit nie. Wil net noem op my 4l Ranger het hy ongelyk geidle met aftermarket plugs en reg met die agente se plugs. Bygese Ford het snaakse plugs.
Hoop dit beteken iets.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: Petrol Pomp

Post by Peter Connan »

Dankie Frans, dit maak sin.

Ek voel egter my oorspronklike standpunt is korrek. Soos ek verstaan, het die oorspronklike mech geen toetse gedoen nie, hy se net die kar idle rof omdat die petrolpomp volgens hom 'n bekende probleem op hierdie karre is, en ek voel dat mens eers met toets, voor jy kan se wat fout is.

Ek is amper 90% seker die probleem gaan nie opgelos wees deur die petrolpomp te vervang nie, dan gaan daai mech net se: "ok, dan moet die probleem die coil wees". Of die plugdrade, of die MAF, of enigiets anders wat in sy kop inkom, want hy toets nie, hy raai.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Petrol Pomp

Post by tour de frans »

Ek het my 1998 4.5 GL Partol in gevat vir n diens. Die werktuigkundige sê vir my die Patrols het n probleem met hulle petrol pompe gehad. Hy sal dié petrol pomp moet vervang. Lyk my dit is iets met hulle druk wat hulle lewer te doen.
Klink of die ou weet waarvan hy praat met druk van die pomp. Enige regverdige mackie sal nie so stelling maak as hy nie die pomp getoets het nie. Ek ken nie die werkswinkel nie, ek lees ook nie die ou vat n kans nie.
Ek weet ek kan verkeerd wees maar nie almal is skelm nie. Ek sien eerste iemand as regverdig tot hy homself verkeerd bewys.
Anyway wat ookal ek se gaan nie die kar regmaak nie. Miskien moet Jy hom verwys na n 2de opinie, ek ken nie al die werkswinkels daarbo nie.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 87 times

Re: Petrol Pomp

Post by Marino4x4 »

Hi manne.

Ek wil net duidelik maak wat aangaan.

Ek het die kar ingevat vir n Dyno. Ek het dit gedoen omdat die kar se indeling ongelyk was en as ’n mens agter die kar gestaan het, kon ’n mens petrol ruik. ’n Vriend van my het my na ’n werkswinkel verwys wat hy hier in Bloem gebruik. Toe ek daar kom sien ek die ou moet redelik weet wat hy doen. Daar het ’n 4.2 Patrol bakkie buitegestaan en 3 Cruisers. Toe ek sê ek wil die kar Dyno sê hy vir my Partols en Cruisers het ’n probleem op hulle petrol pompe gehad. Hulle het druk verloor. Hy sal dit toets en kyk of myne reg is. Dit is die eerste keer dat ek hiervan hoor, so dit is toe dat ek die vraag het of dit rêrig so is dat die petrol pomp probleme het.

Pieter is reg dat my groot probleem onreëlmatige indeling was. Frans is reg in dat die Partol 4.5 ’n pomp probleem het, saam met die 4.5 Cruiser (Frans sal kan sê of dit waar is). Ek is nuut in die Patrol ding, so wil nie sommer vir ’n g@t gevat word deur enige ou wat ’n quick buck wil maak nie nie. Ek vertrou ook ’n ou, totdat hy my verkeerd bewys het.

Dankie vir al die inligting en raad. Ek waardeer dit. Dit is rêrig ’n wonderlike forum met al die raad en inligting wat hier is.

Groete
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Petrol Pomp

Post by tour de frans »

Jules, MAsterparts hou nie die meganiese pomp aan nie. Klink my die pomp is duur en skaars.
Peter se die carb het nie n return nie. So ek stel voor convert jou kar na n elektriese pomp. Haal die meganiese pomp af teen die blok en sit n plaatjie oor. Ek sou nie die pomp daar los nie. As doie diafragma sou breek, al werk die pomp nie gaan hy olie uit mors.
Gebruik die bestaande pype, jy sal hulle dalk moet verleng of korter maak. Konneteer dit op n elektriese pomp. Die pomp se drade konek jy opreg met n fuse deur die ignition. Die trik is jy kan nie enige pomp voor in die enjine bay sit nie. Nie alle pompe kan petrol trek uit n tank uit nie.
Hugo maak n pomp wat of by die tank moet sit of voor by die engine kan sit. Dit staan op die pomp, suction of pressure. Daai pompe moet ook net horisontaal gemonteer word.
Jy kan die facced pomp probeer, hy is raas weer. Goeie pomp.

Of jy kan n VW jumbo GTI Golf/Jetta 2 se lift pomp in jou tank inbou. Die liftpomp is n laedruk pomp wat soos n hoedruk pomp lyk. Alhoewel hy nie n brandstofinspuiting kar kan loop nie, lig hy net die petrol vir n hoedrukpomp wat verder in die lyn af sit op die VW's.
die pomp sal perfek werk vir jou, hy is net meer moeite om in te bou. Langer drade, wat nie n probleem is nie. Al wat gaan belangrik wees, is die kragdrade wat deur die tank se dop moet gaan , moet geisoleer word vir lekasies.
Hoop dit help.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 87 times

Re: Petrol Pomp

Post by Marino4x4 »

OK, this has taken some time. I installed a new petrol pump for my 4.5 GL 1998 last night. Due to finances I kept on moving it on, until I decided to do it myself. I cleaned the petrol tank over the weekend. Removing it and removing all dirt on the inside and outside. I found a petrol pump at one of the spares shops in Bloem that are quite close to the original for R450 (Stealers quoted R3200 for the complete unit, R3600 just for the pump, not my maths, Nissan SA :lol: :lol: VAT must still be added :surprised: :surprised: :surprised: ).

Some picks of the old pump and new pump:
1.jpg
1.jpg (82.41 KiB) Viewed 2895 times
2.jpg
2.jpg (99.35 KiB) Viewed 2895 times
3.jpg
3.jpg (105.95 KiB) Viewed 2895 times
4.jpg
4.jpg (79.58 KiB) Viewed 2895 times
5.jpg
5.jpg (92.3 KiB) Viewed 2895 times
The connections differs a bit. It is the same size as the old pump, so it fits in the pump cage very nicely. You can feel a definite change in power in the car. Makes a huge difference!!! There is a bit of a hum as you start the car from the new pump that runs louder than the old one. That get droned out by the 6 horses in the front. :biggrin: :biggrin:

A few questions though:

1. Is it OK if the little rubber over the positive pole do not seal the pole completely? I tried to cover it watertight, but some petrol might get in.

2. The Sub Tank light is burning now. Is it something that happens if your car is almost empty or is something grounding that shouldn't? I had to lengthen the red wire due to the fact that the new pump connects closer to the pump than the old one. Original wire was to short. Can it be that something happen when a soldered the wire on? It is only touching the connection at the top as the original wire.

It is truly awesome the feel the car go like hell when you put your foot down.

Thanks and cheers.
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2668
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 60 times
Been thanked: 255 times

Re: Petrol Pomp

Post by Alex Roux »

Hi Marino

For the benefit of others still dealing with the Stealers, can you provide the spec of the pirate pump please?

With regard to your subtank, where you say the subtank light remains on, I suspect you cannot get the subtank pump to work, right?
Just try and disconnect the battery once more and reconnect it.
If you do this you will have to reset the code of youor radio - if you still have the stock radio - but this may just allow your subtank light and subtank switch to fix itself.
I do not understand the electrics of it, but it worked for me at a time that the sub tank light remained on and the subtank pump did not want to work.

Regards
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 87 times

Re: Petrol Pomp

Post by Marino4x4 »

Thanks Alex

I have not filled the tank after the fix yet, so do not know if the subtank pump works or not. My tank is just above the red line of empty (or as SWAMBO thinks "E"nough :rolling: ) Will put some petrol in this afternoon and have a look if a fuller tank might solve the problem. I will also disconnect the battery. That might also solve the problem.

The pump is a SD Electrical Pump, stock number SD43070. I found nothing on the net about these pumps. It must be able to deliver 3.5bar, according to Frans's post. The specs on this one is 3bar, but I was assured that it is higher than this. The specs also show that the pump is used is Nissan and Toyota. I assume that this is for Patrols and Cruisers. It is not a X-Trial pump. Have serviced mine, and it is much smaller. By the way the pump dimensions is 100 mm long x 50 mm diameter.

Thanks
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 1 guest