Petrol Pomp

Engines and Engine Systems
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Petrol Pomp

Post by Kagiso II »

OEPSSSSSS -- jy praat van die "dompelpomp" BINNE in di etenk?? Sorri - die BMW pomp is "external" -- KAN dalk werk as jy die een in die tenk uitgooi? Die BMW pomp moet net laer as die tenk monteer wees [hy POMP net .. hy suig nie [nou hoop ek maar Arries lees nie hier nie .. hy sal weer anner gedagtes kry :confused: :redface:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Abri Hoffman
Patrolman
Patrolman
Posts: 526
Joined: 30 Apr 2009 14:06
Full Name: Abri Hoffman
Nickname: Abri
Home Town: Monument Park
Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
Home Language: Afrikaans
Location: Monument Park
Been thanked: 7 times
Contact:

Re: Petrol Pomp

Post by Abri Hoffman »

Jorrie, gaan na jou naaste Autozone of Midas en koop 'n Bosch 3bar pomp werk 100% selfs die fittings pas. Ons het een ingebou vir 'n maatjie se 4.8. Dit ook gedoen op my ou E28 525e BMW en my pa se Fiat Palio. Selfde pomp werk te lekker in almal. Prys is onder R500 en is 'n 10min werk om hom te vervang.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Petrol Pomp

Post by Tinus lotz »

Vir daai prys koop 2 een vir die kar en een spare in jou laai as hy erens in niemands land breek :thumbup:
User avatar
Abri Hoffman
Patrolman
Patrolman
Posts: 526
Joined: 30 Apr 2009 14:06
Full Name: Abri Hoffman
Nickname: Abri
Home Town: Monument Park
Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
Home Language: Afrikaans
Location: Monument Park
Been thanked: 7 times
Contact:

Re: Petrol Pomp

Post by Abri Hoffman »

Net soos jy daar se Tinus. Hy le saam met die waterpype in die agterdeur agter die bekleedsel. :wink:
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: Petrol Pomp

Post by Jorrie »

Abri, Tinus en Oompie
Dankie vir julle insette. Ek gaan net eers met Graham check wat hy dink.
Ek soek nie probleme vorentoe nie.
My pomp se druk is swak en ek wil nie die laaistel in die boendoes uithaal nie.
Moet nog my koppelaar ook binekort vervang.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: Petrol Pomp

Post by Jorrie »

My Trollie se petrolpomp is vandag deur Graham vervang. Nou trek die Trollie baie beter en die flatspot is heeltemal weg.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 87 times

Re: Petrol Pomp

Post by Marino4x4 »

Ek is bly jy het reggekom. Dit maak rerig n groot verskil. :thumbup:

Groete :salute:
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: Petrol Pomp

Post by Jorrie »

Marinus
Jy kan dit weer sê. Daai 4.5 trek nou soos 'n stoomtrein. Voorheen kon ek net 55km/h haal teen 'n steil bult hier naby ons. Nou klap hy sommer 85km/h daar uit. Die engin loop ook nou heelwat koeler. Ek is baie tevrede.
Dankie vir jou hulp en oorspronklike aanbod.
Groete
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Petrol Pomp

Post by Tinus lotz »

Mooi man jorrie bly om te hoor jou patrollie is weer reg jy moet nou weer daai bult by geroteck ga ry!!!!!
Tim
Junior Member
Junior Member
Posts: 18
Joined: 25 Jun 2013 19:15
Full Name: Timo van der Smit
Nickname: Tim
Home Town: Windhoek
Current 4x4: Nissan Safari
Nissan Patrol GU
Landrover Defender 90 2.8
Toyota Land Cruiser P/U 4.5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 10 times

Re: Petrol Pomp

Post by Tim »

EK het vandag my patrol GU5 4.5 se petrol pomp uitgehaal. Dit het die volgende beskrywing. UNISIA C17E 000 0032 8Y12D. DIe enjin loop goed en die kar trek goed, maar daar is so rpm bounce/surge as ek dit sou rev tot 3000rpm en die padaal los. Die naald sal teen konstante spoed weer terug sak maar sal by +/- 1500 rpm huiwer en dan verder sak na 650rpm. Dit gebeur ook as ek ry en irriteer die verdomde hel uit my uit.

Ek het die pomp getoets en dit druk n konstante 600kpa/6bar. Teen 6bar maak die pompie se eie pressure relieve valve oop.

So wat nou, is die druk nou te hoog? Het al vonkproppe verander, MAF sensor skoon gemaak, al die ander valves en sensors skoon gemaak.
Die japanees wat die enjin onwerp gedoen het het seker te veel van daai gefermenteerde rys sous gedrink voor sy tegniese voorlegging.

Net nie n land cruiser nie.

Die kar is werklik n onsmaaklikke besigheid om mee te ry en op die stadium die laaste waarmee ek in afgelee plekke wil rond ry. Wragties soos n ou vrou met n nat broek.
Last edited by Tim on 02 Nov 2013 22:46, edited 2 times in total.
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests