Page 1 of 3
Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 06 Aug 2012 13:34
by Marino4x4
Hi
Ek kyk bietjie rond vir nuwe shocks. Ek het kwotasies op Ironman, ARB en TJM gekry. ARB is eintlik al uit a.g.v. hulle prys wat R2000 meer is vir n stel as Ironman en TJM. Wat is die beste tussen die 2 make? Ironman of TJM? Is ARB so goed, dat n mens die ekstra R2000 maar moet betaal? Ek wil die shock gebruik saam met die 4.8 coils wat ek by Izak gekry het. Dink die coils is in n goeie kondisie. Ek wil nie nou Ironman, TJM of ARB coils in sit nie, omdat ek voel vir wat ek die kar nou gebruik (net overlanding en so nou en dan bietjie rondspeel) ek dit nie nodig het nie. Die finansies is ook nie daar om die ekstra R5000-R6000 vir die coils uit te haal nie.
Ek het bietjie op die net huiswerk gedoen en ek hou van die TJM se konstriksie en werking. Het ook bietjie rondgevra en meeste mense se dit is nie die moeitewerd om die Ironman foam cell shocks te koop nie. Ek kyk na die gewone Nitro Gas shocks.
Groete
Marinus
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 06 Aug 2012 13:48
by offroadbiker
What about Rancho's, have only heard good things about them. Anybody got a set of these on their vehicle?
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 06 Aug 2012 13:54
by Peter Connan
Marino, also get a quote on Bilsteins from Mikem, there prices are often very reasonable, particularly when you consider that these can be serviced and thus you might not need to buy shocks again?
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 06 Aug 2012 14:08
by Marino4x4
Ek het op die stadium net gekyk wat ek in Bloem in die hande kan kry. Dit is hoe ek op die 3 produkte besluit het. n Mens betaal gewoonlik meer vir die courier as die parte self. Ek sal bietjie kyk na ander make. Ons het al Fox shock van Amerika ingevoer (deur Bat racing) vir projekte, maar dink nie ek is bereid om so ver te gaan nie. Dit was so R2500 per shock.
Dankie vir die terugvoer.
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 06 Aug 2012 14:57
by Tinus lotz
die voordeel van tjm is jy kan hulle by enige la sport laat diens as jy n probleem in die kaap optel short hulle dit daar uit
ek sal ook na EFS kyk of doen hulle nie dit in die vrystaat nie ??????????????
bilseins is baie goed ek het hulle op my eskom bakkie vir 5 jaar gery dit is al wat gehou het

Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 06 Aug 2012 16:41
by Kagiso II
vir wat jy wil doen -- overlanding -- sal oompie net een van 2 aanbeveel: BILSTEIN -- OF Koni -- die ander is beter adverteer as wat hulle is - en die Koni en Bilstein is net daai ent beter [selle rede as Cruisers meer hier verkoop as Patrol .. die pers en koerante [en braaivleisvuur-met-knerts-inni-hand praatjies]

Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 07 Aug 2012 06:06
by Coltenator
Ek het 6 maande gelede besluit om my Trol se suspensie te laat opgradeer.
Die redes was omdat ek gereeld redelike graad 3-4 roetes ry en ook omdat nie explorer wat ek sleep
redelik swaar is op die Trol se agter kant.
Ek het redelik huiswerk gedoen en was op n " tight budget".
Na baie baie kyk en praat en na ander ouens se stories luister het ek toe besluit om die kompleet
Iron Man Foam Cell kit met Foam Cell Shocks en springe in te sit, ek het toe ook twee lugsakke
agter laat insit.
Ek is sover BAIE gelukkig,ry gerief is goed,grondvry hoogte is goed,hoe spoed stabiliteit op teerpad
is goed en sleep daai karavaan baie lekker.
Die beste is natuurlik op die roetes offroad.
Johan tyre van First Alighnment Centre het dit gedoen en ek is baie happy.
Hoop dit help

Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 07 Aug 2012 12:42
by Russ Kellermann
I will be buying either of the following next time: (These are real-world shocks for people who use their trucks in tough conditions)
Billstein
King
Armada
I will never be buying the following again: (These are gimmicks and are all the same apart from Colour/Price/Return Policies)
XGS
IM
OME
EFS
The only ones between these two groups are:
Rancho
Tough Dog
Koni
(But you have to buy the best/biggest/most expensive model they sell if you go this route.
This is my opinion and others may not agree. Do your research and make an educated decision. Good ;luck.
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 13 Aug 2012 15:25
by Marino4x4
OK, just an update.
I found a place in Bloem that sells EFS and Koni shocks. They are even more expensive than OME shocks. I found a place that sells Bilstein shocks in Bloem. At first I was a bit skeptical about what a set of Bilsteins might cost due to the fact that they are so good. BIG SURPRISE!!

They are very well priced. Order my new Bilsteins from the agents in Bloem. Will probably work out the same cost as OME shocks after the installation cost. They will supply a shock if you have a lift of 25mm or less. They supplier of Bilstein in SA is Imcomex.
Hope this helps.
Re: Ironman, ARB or TJM Shocks
Posted: 14 Aug 2012 10:46
by Russ Kellermann
Good stuff!
If you could elaborate more on what you mean by them only willing to supply should you have a 1" lift or less? This sounds odd.
Billstein make shocks to suit lifts up to 6" .
Russ.