My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 08 Jan 2015 13:14
Goeie dag!
By die Nissan Off-Road Club se jaareind funksie het ek met Graham baie gesels oor my 4.5 Patrol en hy het my ook vertel van sy 4.5 Patrol wat hy 'n relay en die PCV valve vervang het en nou op die oop pad kry hy 6 tot 7 km/l.
Ek het toe na my relay ook gekyk en hy lyk nog baie goed! Kan nou nie onthou watter naam van die relay is nie.
Ek het toe my PCV valve uitgehaal en hy was ongelooflik vuil.
Ek het hom toe skoon gemaak met engine cleaner en met water skoon gespuit.
Voor ek die PCV valve skoon gemaak het het ek albei petrol tenke laat vol maak en alreeds 'n 100km al gery.
Ek het toe nog 200km gery. Ek het baie meer krag teen lae revs en kan tot in 3de rat by 'n stop straat wegtrek!!
My normale petrol verbruik wanneer ek net werk toe en huis toe ry was so tussen 4.1 en 4.5km/l
Toe nou al 300km gery het en gesien het dat die sub-tenk an petrol verloor het - omdat ek baie kort afstande gery het - het ek weer albei tenke laat vol maak en toe is my petrol verbruik 4.85km/l.
Ek het nou weer 300km net werk toe en huis toe gery om die toets te doen en het weer albei tanke laat vol maak - ek kyk en maak seker dat die tenke behoorlik vol gemaak word - en toe is my petrol verbruik 5.28km/l!!!!
Ek is baie beindruk met Graham se inligting!!!
Hier is die PCV valve se inligting: