Page 1 of 2

LED hoof ligte.

Posted: 20 Aug 2018 20:23
by Eddie Solomon
Kan iemand my asseblief help? Ek het nou al die posts gelees maar kry nie die antwoord vir my probleem nie.

Ek het LED hoofligte gekoop by 4x4 Direct. Hulle ingesit en die ligte gestel. My probleem is dat daar veral op "dim" daar strale na bo skyn. Op "brights" is dit minder sigbaar. Al stel ek die ligte heeltemal af, is die strale nog daar.

Ek sien dat die reflectors het lyne in. Die buite lens is glad. Kan dit die strale na bo veroorsaak?

Sal enige input waardeer asb.

Re: LED hoof ligte.

Posted: 20 Aug 2018 22:59
by Kagiso II
[1] Die "reflectors" van die ligte is nie geskik vir LED nie.
[2] Kon links en regs dalk omgeruil wees ?
[3] ek weet nie :oldtimer: :oldtimer: :lol:

Re: LED hoof ligte.

Posted: 21 Aug 2018 05:29
by Peter Connan
Die reflektors of die lense? Dis normaal vir lense maar ek het dit nog nooit op reflektors gesien nie.

Ek sou voorstel, ry na jou Patrol toe in 'n platkar, en kyk of dit steurend is? Eers met die ou gloeilampe en dan met die nuwes, en kyk of daar 'n wesenlikke verskil is?

Re: LED hoof ligte.

Posted: 21 Aug 2018 08:27
by ricster
What do the new globes look like? Are they something like this?

https://www.aliexpress.com/item/2pcs-16 ... 21111.html

They should look similar to this. The only thing I can think of is that they are either not seated correct ( the 3 prongs that stick out at the 12, 4, 8 o' clock positions are not seated in the matching slots on the headlight reflector), but I doubt that as the clip that holds the globe in place would not clip in properly either.

Very strange, but i think do as Peter suggested and see what its like.

Silly question.... did you use the correct turny things to adjust the reflectors up or down.... sorry had to ask... :redface:

Re: LED hoof ligte.

Posted: 21 Aug 2018 11:31
by Anthony Forgey
On those generation 7 led's there is usually a little allen key grub screw which allows you to rotate the LED light inside the mounting flange. loosen it and rotate the led bulb. it might fix the problem. On the generation 7S the grub screw was replaced by a little sprung bearing and you can rotate the bulbs to the next "click" clockwise and anticlockwise.

Re: LED hoof ligte.

Posted: 21 Aug 2018 18:46
by Eddie Solomon
Baie dankie sover. Ek sal die naweek na alles kyk en weer terugvoer gee!

Ricster no offence taken but yes I have used the correct adjustable nuts. (I hope???) :think:

Re: LED hoof ligte.

Posted: 28 Aug 2018 06:11
by ces
Hi Eddie,

Vir interessantheid... as jy ooit 'n mid-band 2rigting radio saam met daai ligte wil werk, gaan hy heltyd "squelch". LED ligte veroorsaak steurings op daai golflengtes lyk my. Ek het dit ook maar agtergekom nadat ek LED spot lights opgesit het. Terug na halogeen spot lights, en alles weer :thumbup:

Sterkte, hoop jy sort dit uit!

Christoph

Re: LED hoof ligte.

Posted: 31 Aug 2018 18:18
by Eddie Solomon
Reflectors
Reflectors
20180831_165702.jpg
20180831_165708.jpg
20180831_165733.jpg
20180831_171217.jpg

Hi almal hier is die foto's van die LED's. Ek het gekyk en hulle was behoorlik vas en in plek. Ek sien geen indikasie van Links of Regs nie. Wat ek wel opmerk is dat die LED's tans horisontaal is. Ek het een lig losgemaak en gedraai soos voorgestel deur Anthony en daar is 'n groot verskil in die strale. Maar dit was nog lig so ek sal nou kyk in die donker. Wat my pla is dat die reflectors wel lyne in het. Kan dit die probleem wees? Die buitenste lens cover is glad en nie glas nie maar wel "plastiek"

Sal later die resultate post oor die lig straal as ek hulle draai.

Re: LED hoof ligte.

Posted: 31 Aug 2018 18:38
by Eddie Solomon
20180831_182928.jpg
Hier is die regter lig gedraai sodat die LED's vertikaal is. Die linker kant is nogsteeds horisontaal en die strepe is sigbaar bo. Nou net die ligte stel dan sal dit hopelik reg wees??

Re: LED hoof ligte.

Posted: 25 Jun 2021 06:52
by Danie
Hi Eddie, ek het sterker coils agter ingesit op 2004 Patrol en moet ligte bietjie op stel. Het jy dalk vir my n foto van waar die verstelling is, asb
Dankie Danie