Page 2 of 2

Re: Mellville and moon

Posted: 19 Nov 2018 09:52
by mvcoller
BaasWiets wrote: 16 Nov 2018 10:36 So dit klink vir my dat die takla die seatcovers is wat die job sal doen. Ek hou nie eintlik van die melville and moon nie met die stukkie leër daarin lyk dit nogals kakerig. Sal kyk vir n kompleet stel takla of iets anders.
My Melville & Moon het nie leer insetsels nie. Daai foto is nie van Melville & Moon oortreksels nie..... Die naam op hulle is BIGBILL so dis seker hulle manufacturer??

Re: Mellville and moon

Posted: 20 Nov 2018 18:00
by BaasWiets
Dit is melville and moon kan ek vir jou n foto stuur van die tag die premuim se seatcovers lyk so die vorige eienaar het dit seker laat borduur.

Re: Mellville and moon

Posted: 20 Nov 2018 18:06
by BaasWiets
20181120_180327.jpg

Re: Mellville and moon

Posted: 20 Nov 2018 18:07
by BaasWiets
20181120_180344.jpg