Page 2 of 2

Re: GRX Bumpers

Posted: 20 May 2014 13:10
by Herrie
Ek het my Patrol met die nuwe agterbumper al terug ge kry!

My Patrol is nou by die panelbeater om die agter deur reg te maak wat beskadig was toe die ou agter in my vasgery het.

Re: GRX Bumpers

Posted: 20 May 2014 13:21
by ricster
That is one shhhhhh hot bumper !!! and VERY VERY rigid there is no movement on those swing arms at all !!

Re: GRX Bumpers

Posted: 20 May 2014 13:29
by Tinus lotz
Netjies......baie mooi

Re: GRX Bumpers

Posted: 20 May 2014 21:50
by HermPatrol
Wow ek dink dis fantasties en lyk Bleddie mooi :woo: :salute:

Re: GRX Bumpers

Posted: 21 May 2014 06:25
by Jorrie
Kobus
Dis nou 'n mooi buffer. Geluk man.

Re: GRX Bumpers

Posted: 22 May 2014 23:03
by ChristoSlang
Ek het julle mos vertel daai Coenraad weet nogal van sny & sweis :biggrin:

Re: GRX Bumpers

Posted: 23 May 2014 07:24
by Bruin Beer
Is dit die missing Coenrad?
Kan nie onhou of dit die man is wat almal in die hande prober kry het nie.
Daardie buffer pas daai troll soos 'n handskoen.
Baie mooi.
Riaan