Page 1 of 2

GRX Bumpers

Posted: 04 May 2014 16:36
by HermPatrol
Hi almal
Ek is opsoek na advies vir voor en agter bumpers, vir 2014 MODEL 4,8 GRX.

Het gister by Tinus draai gemaak en gaan kyk na voor bumper. Dit het my nou laat dink aan watter tipe / "look" bumper mens moet oorweeg.

Voor bumpers: ek sien daar is twee breƫ kategorieƫ, die wat lyk soos Gtek en die wat lyk soos ARB. Uiteindelik is dit seker eie smaak, maar wat is jul opines? Sal ook winch wil opsit met nuwe bumper.

Agter bumpers: watter tipe is die beste na jul mening, persoonlik sal ek een wil opsit wat twee spaarwiele kan vat? Ook sal dit nice wees om een te kry wat vertoon met die regte "body-lines" en nie net reghoekig is nie?

En dan sommer ook asb, watter Rock-sliders sal dan pas by so 'n stel bumpers?

Is daar Forum lede by wie ek kan gaan aanklop, of moet mens die duur-goete by die handelaars Koop (sien party prys tot R25k.....)

Laaste vraag, wat is jul opinie vir die kleur van die bumpers, my Patrol is wit, so gaan mens vir wit of swart?

Fenks
Herman

Re: GRX Bumpers

Posted: 04 May 2014 18:52
by Tinus lotz
Herman
Jou beste opsie sal rasper 4x4 in centorion wees hy doen cad tekeninge en jy kan besluit waarmee jy tevrede kan wees , jy weet hoe ek voel oor twee spaar wiele maar dit is n personal ding kontak hom gerus jy sal nie jammer wees nie .
Maak daai bumpers swart ek dink dis meer prakties en lyk beter vir my weer eens dis n persoonlike ding ....hy kan ook jou mis ligte vir jou in jou bumper inbou wat ek dink n goeie idee is :mytwocents:

Re: GRX Bumpers

Posted: 04 May 2014 18:55
by Tinus lotz
O ja ek dink die swart bumpers lyk mooi met n swart snorkel en swart dak rak :salute:

Re: GRX Bumpers

Posted: 05 May 2014 07:26
by Herrie
Hier is Rasper se agter bumber fotos en hulle is besig om my Patrol s'n te doen.

Hulle bumper is die mooiste!

Re: GRX Bumpers

Posted: 05 May 2014 08:12
by HermPatrol
wow dis baie netjies, gaan hom verseker kontak.

Baie dankie vir jul feedback.

Re: GRX Bumpers

Posted: 05 May 2014 08:14
by HermPatrol
Kobus, wat gebruik jy vir daai lekker "mud flaps"?

Re: GRX Bumpers

Posted: 05 May 2014 08:50
by Herrie
Ek weet nie of ek dit saam kry en of ek dit moet opsit nie - ek kry eers my Patrol Woensdag!

Re: GRX Bumpers

Posted: 05 May 2014 16:13
by HermPatrol
Kobus mag ek vra wat die bumper kos. My PM is hermansmith5524@gmail.com

Fenks

Re: GRX Bumpers

Posted: 06 May 2014 16:04
by dieselfan
That back looks really good! Got any pics of front?

I'm in the process of replacing mine to here's some pics from Lynx in Meyerton another option I'm considering, colour coded though. A big difference for me are the front air vents which I asked for previously on my Pathfinder to prevent overheating. Also one of the factors I believe Nissan OZ had with aftermarket bumpers.

Re: GRX Bumpers

Posted: 08 May 2014 07:05
by Herrie
Hi Roy, your rear bumper also looks good.

My front one is the Nudge M bumper.