Page 1 of 3

Is your Patrol "chipped"

Posted: 24 Mar 2014 08:36
by Frans Reichert
Who have done a chip on their Patrol?

Are you happy?

Did power increase?

How much?

Fuel use?

Will you recommend it?

What kind of chip do you have?

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 24 Mar 2014 12:54
by Frans Reichert
Niemand?

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 24 Mar 2014 13:40
by Tinus lotz
mine was i took it out just give problems in long run :mytwocents:

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 24 Mar 2014 15:29
by bogeyman
Frans

Standard Patrols are tuned as close to perfect as possible for the range of conditions you will encounter. With this comes reliability and versatile performance. Just make sure the state of standard tune is optimal.

There are other threads on this forum with many pro and against arguments and no clear answer.

Where vehicles are modified to improve one area of performance at the cost of overall competence , a chip can be valuable.
I have one vehicle that runs a tb45e engine off a tb42e engine management system and had to fit a chip and modify the tuning for optimal power and fuel consumption. This one works well , but my standard 4,8grx runs just as well and is compatible with standard Nissan diagnostic systems and settings.

Simply fitting a chip is also a myth. To get the benefit , it must be fine tuned on a dyno by an expert with a lot of patience. I can recommend Maus Performance near Rosslyn. I once watched for three hours while that 4.5 was run at all conceivable speeds and half a tank of fuel later it runs sweet.

Chris.

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 24 Mar 2014 19:45
by G-MAN
Los daai tos en koop liewers popcorn.

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 24 Mar 2014 21:14
by JoshJ
:rolling: :rolling: :rolling:
uhh G Man glo nie iemand kon dit beter stel nie :clap:

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 24 Mar 2014 21:14
by JoshJ
:rolling: :rolling: :rolling:
uhh G Man glo nie iemand kon dit beter stel nie :clap:

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 25 Mar 2014 07:52
by Frans Reichert
soos dit vir my lyk/klink, dink julle nie dit is 'n goeie idee nie....... :naughty:

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 25 Mar 2014 11:25
by tour de frans
:naughty: Dit is n goeie idee! Dan hoop ek ook mense wil ophou twak praat van iets waarvan hulle eintlik niks weet nie.
Ek praat van n Chip! Dastek Chip.
Hier was al baie uitlating oor n chip gese op die forum!
Ek het ook al hier iewers gese, die chip werk, maar reageer nie goed met n 4.8 nie.
Dit werk wel met die 4.5.
Ek is n Dastek agent.
Terug by n 4.8. n Goeie uitlaat stelsel maak n groter verskil as n chip. Om die twee saam te doen werk ook nie. Net n uitlaatstelsel.
Die 4.5 egter reageer goed met n chip, die probleem is die engine loop nie reg met vandag se petrol nie. Maw die chip se volle stel kan nie gedoen word nie.
Die petrol Patrols se aircon sit timeing by sodra dit aangeskakel word. Die rekenaar is so geskryf. Dit maak dit egter moeilik vir n "tuner op n dyno" op die map te bou sodat die kar beter perform. Maw, om die engine "happy" te maak gee jy hom meer timing. 1 tot 2 grade vanaf std. Nou reageer die kar en loop lekker. Sodra die aircon aangeskakel word sit die kar se Computer ook tyd by, nou pieng die kar. Die 4.5 en 4.8 doen dit altwee. Met ons ou goeie petrol was dit nie n probleem nie.
Nou vra baie mense: Nou wat van al die ander karre wat ook met swakker petrol loop?
Die Patrol manne like nie die andtwoord nie. Die patrols se engine ontwerp is goed, maar ou-skool. Die "combustion chambers" is nog ou ontwerp, Selfs die 4.8. En om alles te kroon, en ek kraak nie die produk af nie.Ek werk nie net met een produk nie. Ek werk aan enige kar en doen enige convertion, so ek kry te doen met baie verskillende faktore. n patrol se rekenaar is baie ou- skool en dom wanneer dit kom by fancy of nuuter modelle op die mark.
As julle net kan sien hoe ryk n 4.8 is platvoet sal jou oe uit jou kop val...
Groete

Re: Is your Patrol "chipped"

Posted: 25 Mar 2014 16:42
by Frans Reichert
Dankie Frans vir die antwoord, maak heeltemal sin vir my. Ek sien gereeld op You Tube hoe die "camel Jockeys" hulle Patrols warmaak, en mal duine pak gee, behalwe vir 'n moerse Turbo wat hulle sonder 'n airfilter in die sanderige omstandighede gebruik, wat doen hulle nog vir meer krag, ek verstaan van daai goed het tot 1000hp.

Jy noem 'n uitlaatstelsel werk goed, praat jy van volle stelsel met branch, of werk die standard branch goed?