Page 1 of 1

7 DAG KALAHARI PANNE TOER - BOTSWANA. 9 - 15 APRIL 2020

Posted: 01 Mar 2020 19:22
by Tommie
Goeie Naand Maats,

Ons het 2 plekke oop op ons besonderse Kalahari Panne toer na Botswana, 9 - 15 April 2020. Ons het toesteming gekry om n sekere roete te ry na panne wat min van die publiek besoek, Alex Roux het aangedui dat hy saam wil gaan. Ons gaan pad moet maak, aangesien die roete min gery word, ons kamp in die bos, en moet heeltemal self voorsienend wees. Kontak ons gerus op mari@stoftrappers.com. Of skakel ons Tommie 0825505657. Ek heg hierby aan n YouTube skakel wat julle kan kyk van die wildkamp avontuur, families en boswaens is ook welkom.



Groete.

Re: 7 DAG KALAHARI PANNE TOER - BOTSWANA. 9 - 15 APRIL 2020

Posted: 04 Mar 2020 09:34
by Alex Roux
Tommie

Lykmy as jy se ek kom saam, dan wil mense nie join nie!?

Re: 7 DAG KALAHARI PANNE TOER - BOTSWANA. 9 - 15 APRIL 2020

Posted: 04 Mar 2020 17:36
by Peter Connan
Ek sou baie graag wou, maar my baas vat daai tyd verlof, so ek is vas.