Page 3 of 3

Re: Patrols in WegRy

Posted: 04 May 2017 05:47
by ces
Fanus,

Dit gaan beter dankie. Maar daagliks nog chaos voor die hof. Slegte ding... Sal moet sien wat gaan gebeur as die uitspraak nie populisties is nie.

Mense het baie verloor in die oproer. Besighede naby die hofsaal kan steeds nie aangaan nie.

Ons bly maar glo dat geregtigheid (en die waarheid) sal seevier. En bid dat die "vlamme" nou vir eers geblus is, ook in Lichtenburg :pray:

Christoph

Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017

Posted: 04 May 2017 06:56
by Michael
Christoph, ek het net julle posts gemerge met n reeds bestaande thread oor die Wegry. :thumbup:

Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017

Posted: 04 May 2017 18:42
by ces
Slim administrateur, dankie Michael!! :salute: