Dankie JohnBoy. Interresante fotos en video. En 'n goeie stukkie editing.
Re: Bull Run
Posted: 26 Jan 2014 14:47
by Bruin Beer
JohnBoy,
Dit lyk na 'n klomp manne wat die dag tot dag se gejaag uit die siel kon jag en net eenvoudig dit voluit kon geniet.
Baie nice man.
Bruin Beer
Re: Bull Run
Posted: 28 Jan 2014 05:14
by JohnBoyZA
Dankie Julle. Ja nee vet pret ..... iets wat ʼn ou ten minste een mal moet doen.....