Leisure Wheels- Slight Coverup
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Leisure Wheels- Slight Coverup
Ek het die voorreg gehad om die Voetspore manne by Beyers te ontmoet nadat hulle terugekom het van Gaboen af. Een van die probleme met die Nissan borgskap was dat hulle (Nissan) al hoe meer van hulle ander voertuie (Pathfinder, Navara ens) blootstelling wou gee en dit blykbaar nie heeltemal met Johan hulle se visie gestrook het nie.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Leisure Wheels- Slight Coverup
Hulle het baie min probleme gehad met die Nissans - het met Gary wat die mechanic is gepraat - maar nou met die Toyotas het hulle baie.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests