Page 1 of 5

G-Tech Service

Posted: 04 Feb 2014 18:41
by Jorrie
Graham Cumming (G-Tech, Valhalla) is once again helping me. This time to solve my Troll's cooling system problem
Thank you Graham for going the extra mile. :salute:

Re: G-Tech Service

Posted: 04 Feb 2014 20:37
by Tinus lotz
Hou ons op hoogte van wat jy gedoen het :thumbup:

Re: G-Tech Service

Posted: 04 Feb 2014 21:23
by Jorrie
Sal so maak.

Re: G-Tech Service

Posted: 11 Feb 2014 21:37
by Jorrie
Graham Cumming fixed my Troll big-time.

The Beast II was not running well. Misfired and ran too hot.
Graham did an excellent job. Replaced radiator, oil cooler, all the pipes, all the belts, HT leads, et al and did a major service. Wheel bearings, hubs and all bushes checked. Indicators replaced, all filters sorted. Better head light bulbs fitted and much more.

My Troll now running better than it has ever done before. Now it also has lots of power. Before this treatment it was very pap.

Me very happy :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Graham really went the extra mile.

Thanks Graham. :thumbup:

Re: G-Tech Service

Posted: 11 Feb 2014 21:50
by Tinus lotz
Bly om te hoor jou trollie is weer reg ......het des vir graham gevra hy moet na my caska system kyk foon wou nie werk nie ...mic was stukkend gister kry ek n oproep het vir my n mic gekry ek moet kom draai....20min later werk alles baie mooi toe loer ek somme na jou beast 11 na philip se bakkie met al die hascwarna sitikers ....en na chuck norris wat daar was goeie diens is altyd n wenner .... :thumbup:

Re: G-Tech Service

Posted: 11 Feb 2014 22:05
by ChristoSlang
Yep, Chuck se wheel bearings voor is weer op spec vasgemaak, sy agterste briekpyp is verleng sodat dit nie afskeur wanneer ek oor opstiekels ry nie en laastens is sy voltage regulator pyne nou hopelik finaal uitgesorteer :thumbup:

Re: G-Tech Service

Posted: 11 Feb 2014 22:40
by Jorrie
Tinus lotz wrote:Bly om te hoor jou trollie is weer reg ......het des vir graham gevra hy moet na my caska system kyk foon wou nie werk nie ...mic was stukkend gister kry ek n oproep het vir my n mic gekry ek moet kom draai....20min later werk alles baie mooi toe loer ek somme na jou beast 11 na philip se bakkie met al die hascwarna sitikers ....en na chuck norris wat daar was goeie diens is altyd n wenner .... :thumbup:
Yip, toe ek nou die dag my Trollie by Graham gelos het, was daar 'n Trollie uit Kuruman uit, so die woord is besig om te versprei.

Re: G-Tech Service

Posted: 12 Feb 2014 10:41
by Stefaansie
Hi,

Mag ek n sensitiewe vraag vra?

Jorrie, wat het al daai dinge jou uit die sak gejaag? Jy kan my pm as ek dalk op tone trap.

Re: G-Tech Service

Posted: 12 Feb 2014 21:10
by Jorrie
Stefaansie wrote:Hi,

Mag ek n sensitiewe vraag vra?

Jorrie, wat het al daai dinge jou uit die sak gejaag? Jy kan my pm as ek dalk op tone trap.
PM gestuur.

Re: G-Tech Service

Posted: 26 Feb 2014 08:15
by XenoBlitz
Kan self getuig... Graham weet wat hy doen.

Na n jaar se gesukkel met die stealers het hy my overheating in n week uitgesorteer. Ry nou beter as ooit.