Page 1 of 2

Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 05 Jun 2013 13:06
by Stefan
I need to get my Patrol on a Nissan Diagnostic machine. Can anyone recommend a good Nissan workshop in the Western Cape? (Northern Suburbs preferably)

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 05 Jun 2013 19:55
by Kagiso II
Cobus Nell

General Manager

Imperial Nissan Parow

Phone 021 9303333

Fax: 08 6633 5396

Mobile: 083 6444463

E Mail: cobusn@impnf.co.za

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 06 Jun 2013 08:06
by Stefan
Dankie oom Mac!

Het jy persoonlike ondervinding van hulle?

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 06 Jun 2013 12:18
by David
Stefan - ek het ook al goeie goed van hulle gehoor t.o.v Patrols maar ook nog nooit gebruik nie.

Wat is fout? :think: Ek het 'n Blatz kabel en kan fout kodes lees en 'clear' sowel as 'n paar ander funksies.

Laat weet as ek kan help :salute:

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 07 Jun 2013 00:20
by Kagiso II
ek mos AGAROB by hulle gekoop [eintlik hulle 2e handse tak in Barckenfell - maar elke stukkie akk wat ek gehad het het Cobus uitsorteer .. Die Agarob wat ek daar mee uitgery het was GREAT
[Dastek se diens hier in Pretoria het Agarob vermoor ..]

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 07 Jun 2013 15:19
by Stefan
Dankie Oom Mac,

My Patrol het geen krag nie, en die werkswinkel wat ek altyd gebruik sê hulle diagnostics tel niks op nie en dat Nissan s'n blykbaar baie meer gevordered is.

Ek sal vir Cobus bel en hoor of hulle my kan help.

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 07 Jun 2013 22:02
by Kagiso II
AS die Nissan console se dis die skakelaar op die ratkas -- is hulle verkeerd .. die OVERFUEL en hy wil-wil-wil in "Limp mode" ingaan.

Kalibreer pomp en injectors
as jy verby 200 000 is -- Oorweeg om die ringe pistons te vervang [sommer deur die sump, hoef nie enjin te trek nie ] en de-coke die cylinder head

as jy nognie die CATS uitgegooi het nie - doen dit sommer met n freeflow uitlaat [Boezman was iop sy gelukkigste met "straight" pyp somnder boxe [63mm]
EN as jy geld het vir die extravaganza - branch down pipes met 72mm - maar NET tot by die flange: Daarna trekj jy 63 mm agtertoe.


Maar belangrikste -- behandel daai overfuelling -- dis wat my AGAROB se dood gekry het... [nadat hy by Dastek was]

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 08 Jun 2013 09:34
by Peter Connan
Stefan, het dit enigiets te doen met die groter intercooler wat jy onlangs geinstalleer het?

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 08 Jun 2013 09:40
by Tinus lotz
Miskien n lug lek tussen turbo en motor?miskien maak die lek oop as die turbo blaas en dan het jy nie krag nie? :think:

Re: Good Nissan Workshop in W/C

Posted: 11 Jun 2013 09:01
by Stefan
Tinus: Die turbo boost mooi tot op 1 bar (gemeet op die intercooler), so daar is nie boost 'lekkasie' nie.

Peter: Die groter intercooler is bloot 'n vervaning van die ou ene wat U/S was.

Oom Mac: Hoekom sê oom hy overfuel?