Page 1 of 1

Custom Made Spare Wheel Cover(s)

Posted: 26 Apr 2017 12:36
by georgeb
Dagsê almal

Weet julle van iemand wie hierdie covers maak - dit moet 'n prentjie kan bevat?

Re: Custom Made Spare Wheel Cover(s)

Posted: 26 Apr 2017 15:25
by SJC

Re: Custom Made Spare Wheel Cover(s)

Posted: 26 Apr 2017 15:45
by georgeb
Dankie SJC - ek het op daardie eerste link wat jy gestuur het, gaan kyk, en moet sê, wat ek daar gesien het, skrik my af!

Re: Custom Made Spare Wheel Cover(s)

Posted: 26 Apr 2017 16:36
by David M
Check out Coverworx.... if it's not on their site they will make it. I have a boat and motor cover of theirs and the quality is excellent.

Re: Custom Made Spare Wheel Cover(s)

Posted: 26 Apr 2017 16:36
by Tinus lotz
Tannie judif in rooihuiskraal maak net wat jy wil he :salute:

Re: Custom Made Spare Wheel Cover(s)

Posted: 26 Apr 2017 18:35
by georgeb
Dankie almal - ek glo ek gaan regkom met julle hulp.

Re: Custom Made Spare Wheel Cover(s)

Posted: 10 May 2017 12:12
by SJC