Page 1 of 2

Y61 and Y60 coils needed

Posted: 12 Jan 2016 09:38
by Toelsie
Hallo julle. 
Ekt is op soek na Y60 of Y61 coils. Dit kan jou oues wees wat jy uitgehaal het vir n lift of nadat jy nuwes in gesit het. Sal rrg baie wardeer.
PM my as daar iemand is wat kan help. 

Thx julle.  
Toelsie 

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 12 Jan 2016 15:18
by Michael
Hi Toelsie

Welkom op die forum, gaan stel jouself gerus voor onder "introduce yourself" gedeelte.....ons sal graag meer van jou wil weet :thumbup:

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 12 Jan 2016 16:21
by Picasso
yip..... as per Michael
That's what it should be ... :thumbup:

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 12 Jan 2016 16:34
by Peter Connan
Guys, this guy has no interest in Patrols, he wants those coils for his Pajero.

And while I have no problem with that, I guess he's not going to introduce himself.

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 13 Jan 2016 05:41
by Michael
Fair enough Peter, but how is anyone surposed to know this whithout an introduction?
One can easaly think he is building up a Patrol which which will replace his Pajero or something like that

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 13 Jan 2016 06:27
by SJC
Ek weet nie wat om te maak van hierdie post nie: http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 015#p68015
Is daar forum lede wat hierby baat vind? :think:
o ja, en ook geen introduction.

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 13 Jan 2016 07:19
by Stefaansie
SJC wrote:Ek weet nie wat om te maak van hierdie post nie: http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 015#p68015
Is daar forum lede wat hierby baat vind? :think:
o ja, en ook geen introduction.
Ek sou hom verban het as ek n baas was. Dis spam - ek voel rededelik sterk negatief daaroor...

Wat Toelsie aan betref, party mense kan dit as n bietjie ongeskik sien. Maar ons Patrol manne is mos nie so sensitief soos bv Land Rover ouens nie, of hoe sê ek nou?

Toelsie,

Ek hoop jy vind jou coils!! Maar sê gou, wat wil jy daarmee maak??

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 13 Jan 2016 07:49
by SJC

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 13 Jan 2016 09:13
by Michael
Stefaansie ek stem saam, ons is nie ongeskik soos die ander forums nie en dis juis hoekom ek sou like om bietjie meer te weet van die nuwe member :thumbup:

Re: Y61 and Y60 coils needed

Posted: 14 Jan 2016 16:35
by Peter Connan
Ek hoop nie julle het my verkeerd verstaan nie, dit was glad nie my bedoeling om ongeskik te wees nie, en as ek coils gehad wat los rondle sou ek ook nie omgee om dit aan hom te verkoop nie.

Ek het maar net bedoel dat ek glo dat hy net by ons aangesluit het om coils vir sy Pajero te kry, en dat hy waarskynlik geen belangstelling in Patrols het nie.