Y61 and Y60 coils needed
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Y61 and Y60 coils needed
Ek het 'n stel Patrol 4500e (1998 Nissan patrol 4.5 GRX) Coils beskikbaar. Ek is in Magalieskruin, Pretoria. Stuur vir my 'n PM.nul agt3 7 agtvyf7nege6nul.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- jonathan
- Senior Member
- Posts: 269
- Joined: 20 Aug 2012 16:24
- Full Name: Jonathan Venter
- Nickname: jonathan
- Home Town: Jacobsbaai
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 7 times
- Been thanked: 40 times
Re: Y61 and Y60 coils needed
Ek het vir Toelsie uitgehelp met my ou coils. Hy het dit Saterdag by my kom haal en is 'n baie aangename jong man. Hy en sy familie voel oor hul Pajero's soos ons voel oor ons Patrols. Bleikbaar pas die Y60/Y61 coils op van die Pajero's en sy doel met die coils is om sy Pajero te lig
- Stefaansie
- Senior Member
- Posts: 298
- Joined: 30 Jan 2012 11:53
- Full Name: Andre Vorster
- Nickname: André
- Home Town: Benoni
- Current 4x4: 1996 SGL-D 4.2 Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 8 times
- Been thanked: 9 times
Re: Y61 and Y60 coils needed
Peter Connan wrote:Ek hoop nie julle het my verkeerd verstaan nie, dit was glad nie my bedoeling om ongeskik te wees nie, en as ek coils gehad wat los rondle sou ek ook nie omgee om dit aan hom te verkoop nie.
Ek het maar net bedoel dat ek glo dat hy net by ons aangesluit het om coils vir sy Pajero te kry, en dat hy waarskynlik geen belangstelling in Patrols het nie.
Hi Piet,
Nee, in teendeel, ons is juis nie ongeskik of fyngevoellig nie.
Ek's bly Toelsie het reg gekom by ons klomp oulike Patrol eienaars.
'96 SGL-D PATROL (GQ)
ECHO 3
'07 SUZUKI BOULEVARD 1800
'06 YAMAHA 700 RAPTOR
ECHO 3
'07 SUZUKI BOULEVARD 1800
'06 YAMAHA 700 RAPTOR
-
- Full Member
- Posts: 46
- Joined: 18 Nov 2015 14:06
- Full Name: Lean Robbertse
- Nickname: Lean
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 1 time
Re: Y61 and Y60 coils needed
Ek wil net BAIE dankie se vir Jorrie, ek het gesien hy het ook nog sy ou coils....wat nou my nuwe coils gaan word....
Nou gaan my patrol nie meer n hang gat soos n ou reisiesperd he nie.
Baie dankie Jorrie, ek waardeer opreg
Lean
Nou gaan my patrol nie meer n hang gat soos n ou reisiesperd he nie.
Baie dankie Jorrie, ek waardeer opreg
Lean
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Y61 and Y60 coils needed
Lean, is my plesier. Ek hoop hulle werk reg vir jou. Dankie vir die wyn en biltong - dit was regtig nie nodig nie.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests