Page 2 of 2

Re: Opsoek na Dome Tent

Posted: 05 May 2015 18:20
by Pieter B
As jy kinders het moet jy miskien oorweeg om die add-a-room ook te kry. Dit maak baie spasie oop in die extension gedeelte.

Re: Opsoek na Dome Tent

Posted: 05 May 2015 19:10
by Michael
Pieter, daar leer ek nou iets wat ek nie geweet het nie. Ek het twee kinders en sal verseker so n add a room wil aan skaf.

Waar kan ek so iets kry?

Re: Opsoek na Dome Tent

Posted: 05 May 2015 19:22
by Pieter B
Ek het 'n Tentco Extension de lux gehad so ek het 'n Tentco add-a-room gekoop. Ek het myne by mense in Centurion gekoop vir R1500. Sy het 2 gehad wat hulle op hulle extension gebruik het. Ek dink nuut gaan hulle vir ongeveer R2300. As jy een van die nuwe Tentco extension het kan jy self kante kry wat die stoep gedeelte toemaak.