Page 1 of 1

Cooper 285/75/16

Posted: 16 Dec 2019 16:15
by BaasWiets
Hallo julle ek het 5 coopers at3 285/75/16 wat ek wil smous 4 tires het 5700km gery en die ander een was soos 30meter gerol. Ek dink R10000.00 is goedkoop genoeg. 0760212770