TB45E sale info

Post Reply
User avatar
Louis Nel
Senior Member
Senior Member
Posts: 105
Joined: 12 Sep 2016 18:33
Full Name: Louis Nel
Nickname: Louis
Home Town: Vryheid
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4.5 GRX Manual
Home Language: Afrikaans
Location: Vryheid
Has thanked: 10 times
Been thanked: 9 times

TB45E sale info

Post by Louis Nel »

Hello almal

Ek dink daaraan om my Tb45E te smous vir n diesel en wil net uitvind hoeveel ek kan kry vir hom.

Die engine het ek al oor gepost met warm word issues en die is darm nou 100% uitgesort.
Hy het nou 291391km al gedoen.
Cylinder Head was gechange op so 287k daar rond, kanie presies onthou nie. (Brand new van Japan af)
Dit was n Bear head van Nissan af so ek en my pa het die valves en goete oorgebou in die nuwe een in.
Nuwe Radiator selle tyd as die Head gekry ook 100% original Japan saam met die Fan Shroud.
Engine is gekoop met TnT branches op wat ek lat wrap het met daai Heat lap, nou die goed se naam virgeet.
Ek het dit maar net gedoen want die Aircon se pype is reedelik naby aan die exhaust.
Hy het ook n Dastek unichip ingehaad en toe ek hom uithaal toe trek hy sommer beter ook.

So dis die short storie, ek kan die hele storie verduidelik ook as iemand belangstell dis net bajie om te tik.
Kan my kontak op 082 655 5839 of 083 657 9776

Dankie bajie
You Can With a Nissan
User avatar
Louis Nel
Senior Member
Senior Member
Posts: 105
Joined: 12 Sep 2016 18:33
Full Name: Louis Nel
Nickname: Louis
Home Town: Vryheid
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4.5 GRX Manual
Home Language: Afrikaans
Location: Vryheid
Has thanked: 10 times
Been thanked: 9 times

Re: TB45E sale info

Post by Louis Nel »

Bajie dankie vir die bel en die info oor die engine storie Tinus, ek sal virseeker n draai maak as ek weer in
Pretoria wereld is en bietjie meer uitvind :)
You Can With a Nissan
Post Reply

Return to “40. Equipment For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests