Page 2 of 2

Re: GU mirror mounts/base plates

Posted: 06 Dec 2020 14:09
by Seandp
Peter Connan wrote: 06 Dec 2020 09:18 Kan dit gebreektes wees, aangese=ien jy seker in elk geval iets moet opswys? Waar is daai bakkie wat by die berg afgerol het en waarvan Tijmen die aste het?
Piet dit was myne gewees sy spieltjies was albei af as ek reg kon onthou het Dawid nie vir die man spieëls nie

Re: GU mirror mounts/base plates

Posted: 06 Dec 2020 18:32
by hugejp
Seandp wrote: 06 Dec 2020 14:09
Peter Connan wrote: 06 Dec 2020 09:18 Kan dit gebreektes wees, aangese=ien jy seker in elk geval iets moet opswys? Waar is daai bakkie wat by die berg afgerol het en waarvan Tijmen die aste het?
Piet dit was myne gewees sy spieltjies was albei af as ek reg kon onthou het Dawid nie vir die man spieëls nie

Dawid kyk vir my!

Sean, sal jy dalk op hulle kan weld??

Re: GU mirror mounts/base plates

Posted: 06 Dec 2020 19:49
by Seandp
Jo dit hang maar af van hoe goed die casting is en die skoonheid van die alu wat hulle gebruik het casting weld is oor die algemeen moeilik want daar is air pockets in die alu.Jy weld en dan ieweskielik val daar n gat in as jy n stel kry is kyk of jy nie een kan kry wat gebreek is nie ek sal bereid wees om n kans te vat op n gebreekte base om te kan sien wat gebeur die kaans is daar dat hulle helemal weg kan val

Re: GU mirror mounts/base plates

Posted: 06 Dec 2020 21:04
by hugejp
Baie dankie!