Page 1 of 1

Steel rim for Patrol wanted

Posted: 13 Dec 2017 10:07
by Thys
Does anyone know where I can get the standard 16" steel rims for 2005 TD Patrol?

Re: Steel rim for Patrol wanted

Posted: 14 Dec 2017 06:25
by Tinus lotz
Ja kan vir jou reel hoeveel soek jy?

Re: Steel rim for Patrol wanted

Posted: 14 Dec 2017 06:25
by Tinus lotz
Jy weet hulle is 6.5j ne?

Re: Steel rim for Patrol wanted

Posted: 14 Dec 2017 08:25
by SJC
Thys wrote: 13 Dec 2017 10:07 Does anyone know where I can get the standard 16" steel rims for 2005 TD Patrol?
vir td bakkie of kar?
Ja soos Tinus sê, bakkie staal rims is 6.5j. Dink die patrol kar staal rims is 8j...

Re: Steel rim for Patrol wanted

Posted: 14 Dec 2017 09:14
by Thys
Hallo Thinus, Fanus

Baie dankie vir terugvoering. Dit is eintlik vir die stasiewa Patrol. Dit lyk of daar J16x8.0j instaan maar dis baie onduidelik. Die wydte is omtrent 23 cm. Dan is dit seker 8j? Ek het op die oomblik BFG 275/75 R16 bande op.

Re: Steel rim for Patrol wanted

Posted: 14 Dec 2017 20:08
by SJC
Ja, dan behoort dit 8j te wees.. :thumbup: