Page 2 of 2

Re: New Tires - New Problem

Posted: 06 Jun 2017 10:45
by georgeb
XenoBlitz wrote:I'll send you a PM. QQQ
Received and responded, Wilhelm.

Re: New Tires - New Problem

Posted: 06 Jun 2017 11:07
by SJC
XenoBlitz wrote: Yes, I can draw and I even have a workshop that can fabricate...
Dis goeie nuus.... :thumbup:
Ons moet bietjie praat buurman... :lol:

Op my 4.2 bakkie wil ek "guards" of "slides" laat maak om voor die bladvere "mounts" te sit. Om sodoende die goed te verhoed om aan groot klippe vastehak.. (wat al van te vore gebeur het....)

Re: New Tires - New Problem

Posted: 06 Jun 2017 11:15
by XenoBlitz
Fanus

Dit behoort nie te moeilik te wees nie.
Hoe wyd is daai vere?
Hoe hoog staan die veer connection uit?
Hoe wyd is die chassis op daardie punt?
Wil jy dit vasbout of vassweis?