Page 7 of 7

Re: Y61 GU adjustable drag link wanted

Posted: 01 Jan 2017 06:03
by Peter Connan
Ek sal laat weet Danie.

Re: Y61 GU adjustable drag link wanted

Posted: 02 Jan 2017 13:09
by Kagiso II
MYNE IS OP EN IN en het al 11 000 Km gedoen [8 000 deur Botswana waarvan 5 000 af die pad is]
EN HY WERK SUPE BAIE HOPE BAKGAT :woo: :woo: :woo: :woo: :woo:

Re: Y61 GU adjustable drag link wanted

Posted: 03 Jan 2017 09:10
by Mamba
Myne ook in, werk soos 'n droom.

Dankie Piet!

Re: Y61 GU adjustable drag link wanted

Posted: 16 Aug 2023 10:17
by SJC
Peter Connan wrote: 21 Sep 2016 06:14 I am building 5 sets. Cost will be R1500.00 each. Two are taken. Why wants the other three?
Hoeveel sal dit in vandag se ekonomie kos om hierdie te maak?

Re: Y61 GU adjustable drag link wanted

Posted: 16 Aug 2023 13:10
by Peter Connan
R2800 sonder die tie rod ends. Dit is dus die pyp, die steering damper bracket met boutjies en die twee lock nuts.

Hulle kan jy by Midas kry (Partquip nommer TR5677), of by Terrain Tamer.