Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Vehicles Components & Accessories Wanted
User avatar
Johannes van die See
Senior Member
Senior Member
Posts: 92
Joined: 09 Jul 2015 08:44
Full Name: Johannes van der Merwe
Nickname: Johannes van die See
Home Town: Langebaan
Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 4 times

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Post by Johannes van die See »

Bruin Beer wrote:Johannes,
Jy het my groen van jalousie.
Wat 'n trip.
Patrollers lees asb die trip wat Joahnnes as deel van sy signature op gesit het.
Dis nou hoe 'n trip report van uitstek moet lyk.
Man maar julle het "ALL OUT" gegaan.
I salute you :salute:
GRATE GRATE.
Eendag sal ek julle spore gaan na ry.
Riaan
Dankie Riaan, ek waardeer die belangstelling en komplimente.
EK was gevra om volgende jaar Julie skool vakansie weer n toer te reel na Angola, die keer sal dit n hengel toer wees waar ons meeste van ons tyd teen die kus wil spandeer aan hengel in plaas van toeruste wees. Dit gaan lekker rof wees, :biggrin:
http://www.goblacksam.com
Image
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Post Reply

Return to “39. Vehicles Accessories Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests