Page 1 of 1

Patrol bumper (TJM) for sale

Posted: 25 Mar 2018 20:58
by cjvp
TJM steel bumper for sale. Excellent condition. R8000.00.

Japie van Pletzen
Cell: 082 783 6657

Re: Patrol bumper (TJM) for sale

Posted: 25 Mar 2018 23:28
by hugejp
Fotos asb Japie, en watse jaar model is die Patrol?

Re: Patrol bumper (TJM) for sale

Posted: 27 Mar 2018 21:33
by cjvp
My Patrol is ‘n 2006 Y61. Het die voertuig met die bumper gekoop.

Re: Patrol bumper (TJM) for sale

Posted: 27 Mar 2018 21:47
by cjvp
My Patrol soos hy nou is met die oorspronklike bumper.

Re: Patrol bumper (TJM) for sale

Posted: 28 Mar 2018 15:57
by Louis Nel
Nee man Oom moet die yster op hou! dit help vir die taxies! Maar jokes aside, my het my n lig gespaar. Terug gery van NRB af en toe ek om die draai kom staan daar n bees in die pad. Gelukkig vir die eerste keer in my lewe wat ek dit sien het die bees omgedraai ek terug geloop van waaraf hy gekom het, dit gebeur mos gewoonlik nooit nie. Toe het ek het net op die kant van my Trol geslat voor. As ek nie daai yster opgehaad het nie, was my head light gone! Ek hoor bajie manne se dit bajie extra gewig maar vir my, die mooite werd! Ander twee keere was stop straat skippers.. soos my pa se, hulle het met die virkeerde kant van n Patrol kak gesoek! :)

Re: Patrol bumper (TJM) for sale

Posted: 07 Apr 2018 14:23
by hugejp
SOLD

:woo:

Baie dankie Japie!

Re: Patrol bumper (TJM) for sale

Posted: 09 Apr 2018 10:26
by cjvp
Bumper sold.