Page 2 of 3

Re: GQ Seat Covers

Posted: 06 Feb 2018 16:05
by Wilkie
Dirk is yours got the vaccume pump on or is it just a normal alternator....??

Re: GQ Seat Covers

Posted: 06 Feb 2018 16:18
by Grant
The GQ that Dirk has, has the vacuum pump on the alternator.

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 06:56
by Tinus lotz
Dirk ek het nog nie n vacuum pomp alternator met meer as 50A rating gesien nie . Die bakkie engine alternator is 70a maar sonder pomp . Kort jy meer 12 v laai krag?

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 07:24
by offroadbiker
Dis maar net baeie lag vir n 4x4 in my eerlike opinie, ek reken 100A is die idiaal. het selfs my Isuzu daai tyd laat oordien na n 100A alternator.

Gelukkig help die C Tek om te kompenseer daarvoor, maar as ek die opsie het sal ek defnitief eerder die 50A wil opstoot na 100A.

Sal uitvind of dit moontlik is

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 07:51
by Wilkie
offroadbiker wrote: 07 Feb 2018 07:24 Dis maar net baeie lag vir n 4x4 in my eerlike opinie, ek reken 100A is die idiaal. het selfs my Isuzu daai tyd laat oordien na n 100A alternator.

Gelukkig help die C Tek om te kompenseer daarvoor, maar as ek die opsie het sal ek defnitief eerder die 50A wil opstoot na 100A.

Sal uitvind of dit moontlik is
Dirk stuur vir my Foto's van joune dan sal ek kyk wat gedoen kan word

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 08:02
by offroadbiker
Sal kyk of ek weet waar sit hy en dan vir jou stuur asook van die spaar een.

Tx

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 08:40
by Tinus lotz
Ek dink as ons n langer shaft vir die alternator kan kry kan die vacuum pomp weer agterop gemount word ....miskien n groot hitachi een of so mens wil nie plugs sny nie ...miskien is daai vacuum pomp deel van jou dodgy brieke :think:

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 11:36
by Grant
Tinus lotz wrote: 07 Feb 2018 08:40 Ek dink as ons n langer shaft vir die alternator kan kry kan die vacuum pomp weer agterop gemount word ....miskien n groot hitachi een of so mens wil nie plugs sny nie ...miskien is daai vacuum pomp deel van jou dodgy brieke :think:
Dirk,


The altinator on the Patrol has been upgraded to 65 amps i think. STD is was 45 amps. Not possible to go to 100 amp. It exceeds the alternators ability, so you will have to replace it to get more amps. It is a Hitachi unit and is still the original unit. The reason for the upgrade was to accommodate all the LED lights I had but, they were taken off so no need. C TEC with two battery worked very well.

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 11:55
by Wilkie
TD 2.7 Alternator part no 32100 54G01 70Amp R1700.incl
Dirk by Autozone Silverton 012 804 3150 maar moet foto of sample he om seker te maak dis die selfde.. :think: :salute:

Re: GQ Seat Covers

Posted: 07 Feb 2018 14:17
by Tinus lotz
Dirk ek dink jy freak jouself uit met die alternator stories .....as jy geld het om te brand laat micheal bietjie uitmaak met daai slak van jou laas keer wat ek hom terug krugersdorp toe gery het was baie lank te lank en mens kannie so rol nie ...sit n boost gauge en maak bietjie krag ou botswana is n vêr pad jy gaan die manne ophou :biggrin: :mytwocents: :mytwocents: