Page 1 of 2

4.2 petrol engine for sale

Posted: 25 Jul 2011 10:33
by mvcoller
4.2 petrol engine for sale - Make me an offer. Even a rediculous one!!

This engine is out of a 1995 SGX Patrol and has done 250 000 km

Malcolm
mvcoller at gmail dot com

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 25 Jul 2011 10:38
by Herrie
Malcolm, is dit nou jou Patrol s'n? Wat gaan jy dan laat in sit?

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 25 Jul 2011 11:23
by mvcoller
4 litre V8 is klaar in..

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 25 Jul 2011 12:59
by Abri Hoffman
Hallo Malcolm, kom ons begin heel belaglik. Ek weet dis meer werd maar ek is slegs agter die fuelinjection. My Patrol het sopas 5400 km deur die agterpaaie van Namibia afgele en is beter as ooit. So hierdie is net stoutigheid.

R2500

Enigiemand wat my offer wil opstoot? Laat ons bietjie speel.

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 26 Jul 2011 08:59
by Tinus lotz
kom die hele efi saam met die engine ???

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 27 Jul 2011 15:30
by mvcoller
Julle sal moet kyk wat daarmee saamgaan. Bel vir Rian by 0842082834. Hy is Noord van Pta, Rosslyn se omgewing. Die ou motor is by hom.

As julle nie gou spring nie, vat hy hom dalk scrapyard toe.

Die MAF is nie saam nie, maar ek het dele daarvan by die huis, ek het die airbox nodig vir die nuwe enjin. Ek het ook die aircon pomp en alternator vir my self gehou vir spares, maar ons kan gesels

Abri, ek dink jy het dalk die head ook nodig as jy die injection wil opsit. Die computer en die chip is nog in die voertuig, maar word nie gebruik nie.

En Abri, enige offer bo so R5k na R6k sal sterk oorweeg word vir alles (uitsluitende die aircon pomp), maar jy sal dit self moet gaan haal by Rian en ook by my huis.

Malcolm
0832965720

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 27 Jul 2011 16:52
by Tinus lotz
watse v8 het jy nou ingesit ????lexus???

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 04 Aug 2011 15:09
by mvcoller
Dis hy daai

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 04 Aug 2011 15:28
by Tinus lotz
En ? Is dit n yster motor wat jy gedink het ? Is die brandstof en krag wat jy verwag het?

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 11 Aug 2011 08:31
by mvcoller
Die enjin is lekker sterk, maar sy timing is te vinnig wat oorverhitting veroorsaak. Kannie nie die tyd stadiger stel op my rekenaar nie, so hy sal moet terug gaan. Ook die revcounter lees te hoog, dink dis nog 'n 6 daar voor, kan hom ook nie gestel kry met die rekenaar nie. Die ou wat hom ge-installeer het, het hom vir my gegee en gevra ek moet hom vir so 'n week of twee ry en dan terug bring vir die klein teething probleempies

Petrol verbruik, toe ek verelede week af Swaziland toe getou het, was die selfde (5.8km/lt) as dis was met die 4.2 6 silinder was sonder om te tou. Ek dink as ek nie tou nie, sal dit seker so 7 / 7.5 wees.

Die 33s is ook te groot vir die Lexus outo ratkas. Daai ratkas is vir 'platkar groote' bande bedoel. Hy hardloop tot 70kph (GPS spoed) in eeste en op 120kph in 4e overdrive is sy revs so om en by 1500rpm, wat te laag is. Ek sal 32's en ook 31's probeer, ek het hulle by die huis. Dis maklikker en goedkoper as om diff ratios te verander. Met kleiner bande sal hy ook dalk nog meer ekonomies wees, want dan sal jy nie heeltyd op en af ratte moet wissel nie