Page 2 of 4

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 14 Nov 2019 19:38
by jakeslouw
Eish wena maybe i should slash Chucks tyres....

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 18 Nov 2019 09:13
by ricster
All you will do is break your knife.... afterall it's Chuck Norris :rolling: :rolling:

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 19 Nov 2019 11:32
by SJC
Ek weet van n 300tdi defender bakkie :imsorry: wat beskikbaar is teen R60k....

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 19 Nov 2019 12:45
by IanT
Fanus, can you whatsapp me some photos of the landy, thinking game viewer!! :gotpics:

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 12 Jan 2020 05:41
by SJC

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 12 Jan 2020 08:03
by jakeslouw
Nee hel Reenen picks up running Safaris for under R20k in the Cape, WTF is wrong with upcountry sellers?

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 12 Jan 2020 12:42
by SJC
Wens ek kon een kry vir 20k.
(daai een is in kuruman...)

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 12 Jan 2020 15:10
by jakeslouw
SJC wrote: ↑19 Nov 2019 11:32 Ek weet van n 300tdi defender bakkie :imsorry: wat beskikbaar is teen R60k....
Dis amper 'n beter opsie. Stuur my die details asb.

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 14 Jan 2020 17:18
by Tinus lotz
jakeslouw wrote: ↑12 Jan 2020 15:10
SJC wrote: ↑19 Nov 2019 11:32 Ek weet van n 300tdi defender bakkie :imsorry: wat beskikbaar is teen R60k....
Dis amper 'n beter opsie. Stuur my die details asb.
Dude wat rook jy???😷😷😷😷
Defender n beter opsie 🙄🙄🙄🙄🤥🤥🤥
Ek dink jy dink jy moet weer mooi luister wat jy sê😅😅😅😅

Re: Safari pickup wanted for farm

Posted: 15 Jan 2020 06:29
by jakeslouw
Tinus lotz wrote: ↑14 Jan 2020 17:18 Dude wat rook jy???😷😷😷😷
Defender n beter opsie 🙄🙄🙄🙄🤥🤥🤥
Ek dink jy dink jy moet weer mooi luister wat jy sê😅😅😅😅
Ek het al twee Defenders gehad (alhoewel hulle was eintlik One Tens voor LR met die goed gesukkel het). Goeie voertuie, V8 was onbreekbaar, onderstel is fantasties, net so goed soos 'n Y60, En jammer om te sê, maar hulle roes minder as 'n Safari.............. :rolling: