Page 2 of 2

Re: Cheap wheels

Posted: 03 Mar 2018 09:43
by SJC
Peter Connan wrote: 05 Oct 2017 07:04 Anything with four wheels touching ground, a price tag of less than R35k and without an Opel badge will be considered...
Wat kan mens koop in hierdie prys klas?
Ek soek ook n klein karretjie vir my vrou... 4.5 is nou my "daily drive".. :wink:

Re: Cheap wheels

Posted: 04 Mar 2018 07:32
by Peter Connan
Fanus, ek het opgegee.

Re: Cheap wheels

Posted: 04 Mar 2018 07:43
by Michael
Om eerlik te wees is daar nie n goeie kar vir daai prys beskikbaar nie, ek dink tussen 40 en 45 verander die karre wat beskik aar is nigals baie en jy sal defnitief iets die moeite werd kry

Re: Cheap wheels

Posted: 11 May 2018 08:32
by Russ Kellermann
Pete I'm glad to read that you both ok!

Re: Cheap wheels

Posted: 11 May 2018 16:34
by Peter Connan
Thanks Russ